LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14
Selfsorg in Dan Pienaar

Upper Room @ The Gallery

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 44 General Dan Pienaar Drive, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Upper Room @ The Gallery is 'n pragtige oopplan-ateljeewoonstel wat sentraal in die noordelike voorstede van Dan Pienaar naby Mediclinic, kruidenierswinkels en verskeie skole geleë is. Die woonstel is op die boonste verdieping van die lieflike Kotzé Kunsgalery en het 'n aparte ingang.

Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en gemaklike enkelstoele. Daar is 'n groot stort, wasbak en toilet in die badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die slaaparea lei na 'n kombuis met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n toonbank met sitplek vir 2. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n spieëltafel met 'n haardroër in.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nhlanhla M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. I had an interesting stay. Safe and convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Shaun K
5.0
Baie netjies, puik! Ek het ongelooflik lekker gebly! Die gastehuis was baie netjies, skoon en goed versorg. Alles was perfek en ek het van die oomblik...
Sien meer
Aug 2026
Heidi D
Saam met lewensmaat
5.0
Gorgeous place. We had a lovely stay, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Conrad C
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy kamer! Goed toegerus! Heerlik gebly. Alles wat jy nodig het, is daar. Tweede keer wat ons hier bly. Die elektriese kombers was 'n lekker verrassi...
Sien meer
Mei 2026
Louise V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly en sal die mooi plekkie aanbeveel. Lekker sentraal geleë. Tweede keer wat ons hier oornag en bly regtig baie lekker. Daar word ekstra moe...
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 44 General Dan Pienaar Drive, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Upper Room @ The Gallery het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

44 General Dan Pienaar Drive, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ec80f417d1d1164bacf756fd87b4f8f7f8524aea0a00e352178ce12e06dca24141b0ba6684d16b9c57c5ce21f5abaf95248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 44 General Dan Pienaar Drive Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.090857509204 26.204187766865

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang