2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 44 General Dan Pienaar Drive, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Upper Room @ The Gallery is 'n pragtige oopplan-ateljeewoonstel wat sentraal in die noordelike voorstede van Dan Pienaar naby Mediclinic, kruidenierswinkels en verskeie skole geleë is. Die woonstel is op die boonste verdieping van die lieflike Kotzé Kunsgalery en het 'n aparte ingang.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en gemaklike enkelstoele. Daar is 'n groot stort, wasbak en toilet in die badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die slaaparea lei na 'n kombuis met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n toonbank met sitplek vir 2. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n spieëltafel met 'n haardroër in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 44 General Dan Pienaar Drive, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Upper Room @ The Gallery het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
44 General Dan Pienaar Drive, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang