Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upstairs Selfsorg Akkomodasie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 94 resensies vir Upstairs Selfsorg Akkomodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hans Juergen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans Juergen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

Very pleasant stay. The only things that would keep us from coming back are the lot of stairs. Not so suitable for the older generation and one should look into having king size beds these days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zolile M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zolile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

We enjoyed our time. They are very courteous and always willing to assist where possible. What a friendly family. I strongly recommend them to anyone who wants to book a stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dadelik tuis gevoel.

Ruim, goed toegeruste woonplek met vele ekstras. Pragtige uitsig op Tafelberg. Maklike toegang na snelweg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cleanliness on point, safe area, relaxing environment, fantastic hosts.

We had an amazing welcome and it was so peaceful, value for our money, we had great hosts, very clean, neat apartment and overall great experience. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angel A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was wonderful, on arrival the couple was very helpful with a warm welcome, and the apartment was very clean. I mean very clean with everything you need inside.

In a very luxurious state, so for anyone who is looking for the best place for a holiday, I 100% recommend Upstairs Selfsorg. Owners are very helpful and friendly. By me telling more, I will also signal that it is a load shedding proof place. Very quiet for those who meditate, no dramas, no problems, you feel safe with the blue bim operating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgen M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen M

Great value for money!

Very cosy! Great value for money. The property owner is very friendly and welcoming. Even has Wi-Fi and TV during load shedding. I will book it again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sigrid Priscilla W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sigrid Priscilla W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties.

Dit was regtig fantasties en waarde vir jou geld. Antoinette was regtig baie vriendelik. Sy het regtig ons so lieflik ontvang. Ek sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B

Verblyf was gerieflik.

1ste besoek aan Kaapstad. Sal weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, well kept apartments in peaceful, safe neighbourhood.

The hosts were extremely friendly and went the extra mile to ensure that we had everything that we needed. The accommodation was neat, clean, and fully equipped. Would highly recommend this accommodation to any travellers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cameren M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameren M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en veilig.

Beste plekkie ooit, ons word elke keer met die beste vriendelikheid ontvang. Antoinette, baie dankie vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoné V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoné V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste!

Hierdie is 'n absolute moet-besoek plek. Rustig, privaat. Geen geld is ontsien om hierdie plek in te rig nie. Van handoeke, beddegoed, kombuisware, meubels, alles van die beste kwaliteit. Gratis WiFi en al die TV-kanale en die vriendelikste gasvrou. Baie dankie vir ons 9 dae by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cameren M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameren M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Dit was die mees pragtige plekkie ooit, rustig en baie veilig. Aan Antionette, baie, baie dankie vir jou gasvryheid, ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jochen N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jochen N
Saam met vriende

Very clean but a lot of noise from highway and house next door.

Very clean and up to date finishes unfortunately very close to N1 highway with heavy traffic and noisy. For people that don't bother noise it's a good place to stay. Maybe double glass windows could reduce the noise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anette V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette V
Saam met vriende

Ongelooflik lekker.

Baie privaat en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik ontspan in 'n pragtige plek.

Vandat ons bespreek het tot ons uitgeklok het was dit 'n positiewe ervaring. Antionette en haar gesin is fantastiese mense, en het ons warm verwelkom. Die plek is luuks en silwerskoon, maar tog huislik. Ons sal dit beslis aanbeveel en sonder om twee keer te dink weer daar bly wanneer ons Kaap toe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clifton Anton S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifton Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful. Friendly and efficient hosts.

Anton, Antoinette and Ruan went above and beyond. Will definitely recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, netjies en vriendelik gasvrou.

Fantasties. Ons het regtig baie lekker gebly, die eenheid was baie netjies, alles wat ons benodig het, was daar, en die gasvrou is 'n juweel van mens. Ek kan Upstairs regtig aan enige een aanbeveel en sal weer met die grootste plesier daar gaan woon wanneer ek in die Kaap is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply the best.

The standards of service at your hotel was exceptional. The treatment we received was more than we could ever hoped for. Our late arrival was handled speedily by Antoinette and Anthony the owners who made us feel so special with their Solicitous Service. Not to forget the Cleanliness of the room. You accommodation is rating 5 star. We will come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwagtinge ver oortref.

Dis min dat akkommodasie beter is as die foto's! Ons is hartlik verwelkom en ons gasvrou Antoinette het seker gemaak dat ons 'n heerlike naweek het. Daar is groot leefareas en 'n balkon en 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Alles is smaakvol en netjies en ek sal Upstairs beslis weer wil gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Granville W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Granville W
Besigheidsreis

Stop reading. Book the place first.

Amazing. Clean. Beautiful. Peaceful. Quiet. Awesome. Are there any other words to describe this awesome place? It was perfect for my needs. I would recommend the place for everyone who needs a good, clean, amazingly priced place for a visit to CPT. Antionette is not just an amazing host but also friendly and very accommodating. Thank you for an awesome stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elegant, bekostigbaar en uitstekende diens.

Woonstel netjies en goed ingerig. Rustige omgewing en naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Besigheidsreis

Stunning plek, huis weg van die huis.

Die eienaar was amazing, soveel moeite gedoen om ons te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathrine C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathrine C
Saam met vriende

Verblyf was perfek.

Alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ayesha J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ayesha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, safe and peaceful.

Second time being there and I really enjoyed myself. Very neat and tidy. Very quiet and peaceful. Will be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, Anton en Antoinette sorg vir groot bederf en laat mens tuis voel!

Daar is iets van alles, so lekker ingerig, boonste eenheid pragtige uitsig vir saans afskakel, genoeg spasie, ligging perfek om in die Kaap rond te loop, 5 minute van Panorama Mediclinic!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enzo Bernard P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Enzo Bernard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig.

Baie lekker plekkie. Rustig veilig. Sal enige tyd weer daar wil bly. Sal dit aanbeveel, ook vir mense in Namakwaland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry-jon I - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry-jon I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome experience!

Antoinette was extremely accommodating and friendly, she made us feel at home. You have a beautiful well maintained place and even though we spent most of our time exploring Cape Town we felt comfortable knowing that we would be returning to a home away from home in the evening. Thank you Upstairs Selfsorg, I give you 10 stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mad?ne M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mad?ne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nice. Everything was there and conveniently near most shopping centres.

Personnel and host very nice. Cannot complain about anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing place, loved the welcome gifts, well done. Will go back soon.

Don't have any negative or improvement feedback to give this accommodation is amazing. All we had to bring was our food love it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexis F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexis F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Highly recommended. Excellent service. Very well received by the owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark - Lee R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Mark - Lee R
Saam met vriende

It was relaxing and very much needed.

Place was beautiful. Kind service form the lady and man there too. I felt at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliana T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana T
Besigheidsreis

Friendly welcome by Antoinette, the owner.

Everything is spotless and she has given a lot of attention to detail. She is prepared to go the extra mile to accommodate your special requests. Upstairs is situated in a peaceful, safe, and quiet neighborhood. It is a short distance from the National Road, shops, and restaurants. The accommodation is modern, clean, and comfortable. Safe off-street parking is available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel L
Gesin met klein kinders

5 Ster

Ons is baie welkom laat voel! Beter as ñ Hotel

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare, skoon en goed toegeruste verblyf.

As gereelde reisigers kry ons selde verblyf wat so goed toegerus en superskoon is en dit alles teen 'n bekostigbare prys. Die volle DStv met explora mag vir baie belangrik wees wanneer die weer nie saamspeel nie en die WiFi was ook van goeie gehalte. Toesluitparkering, goeie gehaltelinne en dekor wat getuig van goeie smaak. Natuurlik was die binnebraai met skoon rooster en al die braaigereedskap en komplimentêre sak hout 'n bonus, so ook die sap en melk in die yskas. Selfs in die badkamer was alles wat benodig word. Voorwaar verblyf wat ons alreeds by vriende en familie aanbeveel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R
Besigheidsreis

Baie vriendelike ontvangs, skoon en baie mooi woonstel.

Pragtige uitsig. Sal vir seker weer van Upstairs gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh M
Saam met vriende

We had a lovely stay.

The owner of the accommodation made a lot of effort to make its guests feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Byron S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron S
Saam met eggenoot / lewensmaat

No complaints, clean, neat and secure. Will definitely visit again.

So nice, clean and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybrand B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Stil en rustige woonbuurt. Kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evadna M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evadna M
Besigheidsreis

Awesome experience.

The couple are amazing hosts. One of a kind. Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manuela J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manuela J
Gesin met tieners

Baie gerieflik, sal beslis weer gaan.

Ons het baie lekker gebly, baie vriendelik, baie netjies, gerieflik geleë. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Netjies, gerieflik, heerlik.

Netjiese verblyf met 'n binnebraai en balkon en toegerus met alles wat nodig is. Sentraal geleë met vriendelike personeel en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely the best.

Whenever I think back we had the most pleasant stay at location. 10 star service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut die beste.

Elke keer wanneer ek terugdink, het ons die aangenaamste wegbreek gehad. 10 ster diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties lekker!

Upstairs was baie netjies skoon en goed ingerig, met alles en nog meer. Baie dankie vir die melk en sap. Julle dink aan alles. Ons sal beslis weer by julle tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinelle Arlene H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinelle Arlene H
Saam met vriende

Pleasant and relaxation at its best!

Upstairs Akkommodasie is truly a peaceful and pleasant place to stay. If you would like to get away from the rustling of life, this is it. The decor is great and the owners are really helpful and sweet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf by Upstairs is hoogs aan te bevele.

Sal beslis weer van Upstairs se akkommodasie gebruik maak indien ons weer in die omgewing is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anette H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette H
Enkelreisiger

Vriendelike gasvrye verblyf.

Het tuis laat voel van stilhou tot vertrek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, netjiese plek met alles in.

Heerlik gebly, baie bedagsame gasvrou en plekkie is silwerskoon en baie goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ncami M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ncami M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality.

What you see in the pictures is what you get. Our room was very clean and beautiful. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dadelik tuis gevoel.

Baie netjies en skoon, dekor is regtig mooi en ons het dadelik tuis gevoel. Baie dankie, ons sal vir seker weer van jul gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margreth B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margreth B
Besigheidsreis

Dis baie stylvol.

Lieflike selfsorg-eenheid, baie goed toegerus. Is in baie stil area en perfek vir iemand wat smag na stilte. Gasvrou baie vriendelik en altyd beskikbaar om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evelyn C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Beste ontvangs, net lekker gebly. Gasvrou het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and clean.

We had the ground unit. Would prefer a bit more privacy for the toilet as the room and bathroom is open plan. Enjoyed my stay. Highly recommended. Will stay their again on my next visit to Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D

Vriendelike, veilig en netjies!

Die eienaar het ons baie warm verwelkom. Verblyf het soos huis gevoel. Warm en netjies. Baie veilige area. Dis 'n definitiewe ja, vir volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreeknaweek.

Pragtige moderne akkommodasie. Veilige, stil area. Netjies, goed ingerig. Eenheid het alles en meer wat jy nodig het. Eienaar het ons baie welkom laat voel. Beveel dit 100% aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V
Besigheidsreis

Dit was baie netjies en die woonstel is so ingerig dat jy dadelik tuis voel wanneer jy daar kom saam met die vriendelike en behulpsame diens wat jy kry. Was maal oor die plekkie en die einenaars - wonderlike mensies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette E
Saam met vriende

Fantasties.

Wat 'n aangename ervaring. Antoinette en haar man het ons dadelik tuis laat voel. Ek het nog nooit alleen in die Kaap bestuur nie en moes Louis Leipoldt hospitaal besoek. Antoinette het uit haar pad gegaan en my sonder vergoeding daarheen begelei om so my pad per motor veilig daar te besorg. Ek en my moeder sal beslis weer daar gaan bly indien ons weer in die Kaap moet wees. Baie baie dankie vir al julle gasvryheid en die klein goedjies om ons te kalmeer met hierdie emosionele besoek in die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amorie S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amorie S
Saam met vriende

Gerieflik in 'n mate, vir paartjies sal 'n dubbelbed beter werk.

Snappchef sal beter benut kan word, asook vir buitelanders glo ons sal hulle beïndruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno B
Gesin met tieners

Skoon, netjies, presies soos advertensie. Kan beslis aanbeveel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het regtig baie lekker gebly, die eenheid was baie netjies, alles wat ons benodig het, was daar, die swembad was 'n bonus aangesien dit warm was deur die dag. Ek kan Upstairs regtig aan enige een aanbeveel en sal weer met die grootste plesier daar gaan woon wanneer ek in die Kaap is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dedea J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dedea J
Enkelreisiger

Fantasties!

Ek het in Downstairs tuisgegaan. Die verblyf is regtigwaar baie netjies, skoon, gerieflik en goed geleë. Antoinette is 'n dierbare mens en ek sal graag die akkommodasie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl K
Gesin met klein kinders

Fantasties en onvergeetlik.

Dit was vreeslik lekker. Ons was daar vir twee weke en sou maklik nog heelwat langer wou bly. Goeie gehaltelinne en handdoeke, baie gemaklike meubels en baie goed toegeruste kombuis. Pragtige uitsigte, veilig en ideaal geleë. Puik diens, privaat en lekker bederfies het ons gegroet. Ons wou nie weggaan nie! Dankie vir 'n onvergeetlike blyplek. Julle sien ons gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reni J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reni J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens.

Ons sal vir seker weer van Upstairs se akkommodasie gebruik maak. Uiters netjies, ruim, sentraal geleë, en Antionette het uit haar pad gegaan om ons so gerieflik moontlik te maak. Baie dankie vir 'n heerlike tyd

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Besigheidsreis

Absoluut super waarde vir geld en 'n wonderlike ligging!

Ek was regtig verbaas oor die kwaliteit van die eenheid. Vir die prys verwag mens minder maar ek sit hulle in 'n ander klas! Die kwaliteit van die meubels, kombuis, linne en badkamer is tops! Die eenheid was bitter netjies, gemaklik, meer as genoeg spasie en veilig. Ek was nie vir een oomblik bekommerd oor veiligheid nie en kon net my af tyd by die eenheid geniet! Dit was regtig bo my verwagtinge! Volledige DStv, asook Fibre Internet was net 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met vriende

Baie lekker!

Baie skoon en netjies. Als wat mens nodig het is daar. Veilige woonbuurt en stil. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Skoon, netjies en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanette S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette S
Gesin met klein kinders

Kan nie wag om weer daar te bly nie.

Heerlik gebly, was net te kort. Antoinette, beste gasvrou wat altyd reg was om te help. Plek is ten volle toegerus en baie ekstra wat meeste ander plekke nie het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willianne H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willianne H
Saam met vriende

We enjoyed the stay. Always had good contact with the landlords. I recommend this stay for people who want to stay somewhere for a long time. The house is central, everywhere is close, Cape Town centre, Blouberg, shopping centres etc.

The stay was good. The landlords were helpful and were always ready for us. Good in handling. We were there for 4 and a half months and the landlords gave us a home feeling. I would advise everyone to stay here for a while. It is clean, tidy, well cared for, large spaces.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Mense beleefd, baie aangenaam en hulpvaardig. Vriendelik en gemoedsrus vir die siel. Die kamers was baie netjies, skoon en toegerus met volle DStv.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M
Gesin met klein kinders

Beste verblyf nog wat alles insluit wat jy benodig.

Absoluut verblyf uit die boonste rakke. Van chocolates en nougat lekkers tot liter vars melk, bottel water, boks sap in yskas tot sak hout om te braai en vars suurlemoene! Genoeg toiletpapier vir jou hele verblyftyd. Absoluut als wat jy benodig is daar. Shampoo en room in badkamer tot haardroër in die kamer en lead in die laai. Wat jy kan aan dink dit is daar. Netjies skoon en ruim. Net plesier om daar te bly. Antoinette en haar man was baie gaaf. Ons het baie lekker die 3 dae gebly. Ek sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sianne C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sianne C
Gesin met klein kinders

Absoluut wonderlik, ons huis weg van die huis. Die detail wat Antoinette ingesit het is amazing!

Die gasvryheid en atmosfeer was baie lekker. Sal definitief die blyplekkie aanbeveel. Die detail wat jy aan gedink het, van die bottel wyn, tjoklits en houer met beskuit in om ons te welkom, tot al die fyner goedjies, ons hoef regtig niks ekstra te gevra het nie. Het ons tydjie daar vreeslik baie geniet. Sal definitief terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value, clean accommodation which exceeded expectations!

Stayed in the downstairs unit between Christmas and new year. Unit was spacious and very well equipped. We received a warm welcome from Antoinette and really appreciated all the extras she provided! Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, ruim, modern.

Ons is hartlike ontvang. Die eenheid is ruim en baie netjies. Sekuriteit is goed. Baie goeie ligging en sterk aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste verblyf wat ons sover bespreek het!

Baie dankie aan Antoinette. Sy is inderdaad 'n gawe gasvrou. Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Baie dankie. Ons Sal definitief weer kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruwayda J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruwayda J
Gesin met tieners

"Home away from home" - Alles wat jy nodig het.

Alles wat jy nodig het. Netjies. Naby geleë waar ek wou wees. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Privaat. In 'n baie netjiese buurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gysbert B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gysbert B
Enkelreisiger

Baie aangename en rustige omgewing.

Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D
Gesin met tieners

Woonstel is ontsettend deeglik toegerus en luuks.

Ons beveel Upstairs Selfsorg Akkommodasie met die grootste vrymoedigheid aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir jou geld. Luuks, superskoon en ongelooflik gerieflik!

Ons verblyf was heerlik. Antoinette, ons gasvrou, was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is baie gerieflik ingerig en daar was baie meer as wat ons benodig het. Dankie vir die heerlik bederf - koffie en sjokolade. Die ligging is ook uitstekend. Ons sien al klaar uit na die volgende keer wat ons weer daar gaan bly. Nogmaals dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebraai.

Ons het baie lekker gebraai en gebly. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Dit was flippen awesome.

Bitter lekker gekuier. Antoinette is super vriendelik en baie behulpsaam. Ideaal geleë naby hospitale en winkelsentrums. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ethien L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethien L
Saam met vriende

Dit was regtig fantasties!

As jy soek na waarde vir jou geld, kan jy nie verkeerd met Upstairs Selfsorg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca W
Saam met vriende

Perfek! Alles wat jy nodig het!

Netjies en gerieflik! Baie lekker gebly! Dankie Antoinette!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonette C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antonette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie dankie Antoinette ons het heerlik gebly en ideaal vir ons gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K
Gesin met tieners

Watter groot bederf waar aandag aan die klein saakmaak-detail gegee word!

Upstairs is 'n wonderlike weelderige ervaring teen 'n sakpasprys! Baie dankie, Anton en Antoinette, vir 'n heerlike verblyf - ons het al die klein bederfies geweldig geniet en ons kom beslis weer wanneer die geleentheid hom voordoen! Die beddens slaap heerlik, die linne is van hoogstaande kwaliteit en die heerlike sonnige woonstel maak die ervaring nog meer aangenaam! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker blyplek, baie goed en luuks toegerus.

Die kamers is baie mooi en goed toegerus, beddens is van hoogstaande gehalte. Opregte vriendelike gasvrou. Ons sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Farzaana M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farzaana M
Enkelreisiger

Amazing!

The hosts are very friendly. The flatlet is situated in a central, safe and peaceful area.The setup is absolutely stunning. Very neat and modern. I loved it and will definitely visit again and have recommended it to a few friends already.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendan V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brendan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie lekker gebly Upstairs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christie K
Saam met vriende

Vriendelike gerieflike en netjiese verblyf.

Heerlike plekkie naby noordelike voorstede. Verkeer van McIntyre-straat is duidelik hoorbaar, maar aan die anderkant is dit gerieflik naby hoofweë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansonette M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansonette M
Gesin met tieners

Prakties, gemaklik, veilig, privaat.

Baie oulike plekkie, sal vir seker weer van hulle gebruik maak! Baie dankie Antoinette vir jou ekstra moeite!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius M
Saam met vriende

It was exceptional.

We were welcomed with a smile and immediately felt at home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was uitstekend.

Ons is met 'n glimlag verwelkom en het onmiddellik tuis gevoel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike hulpvaardige eienaars. Gee om vir hulle besoekers.

Die plek is ruim en daar is genoeg veiligheid op die perseel. Daar is toiletries en verwelkomingsgeskenkies en in die yskas was daar selfs melk en vrugtesap. Hulle dra regtig die belange van hulle besoekers op die hart. Baie dankie dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene O
Gesin met tieners

Vriendelike, netjiese, veilige verblyf.

Sal dit vir almal aanbeveel en sal definitief weer van Upstairs Akkommodasie gebruik maak. Ons het heerlik gebly.Baie dankie Antoinette vir jou vriendelike gasvryheid. Jou moderne gastehuis is pragtig en jy het regtig niks nodig om ekstra saam te neem nie. Alles is regtig daar. Parow is ook so naby alles, slegs 15 minute (nie spitstyd nie) se ry van die Waterfront en regtig 3 min van 'n Spar en Pick n Pay. As ons weer die Kaap besoek, gaan ons definitief weer by Upstairs Akkommodasie oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, netjiese verblyf.

Baie vriendelik en gasvry ontvang. Netjies en veilig. Alles wat nodig is om verblyf aangenaam te maak. Sal beslis weer besoek. Kan met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mikyle D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikyle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ons is vriendelik ontvang en die eenheid het meer as aan ons verwagtinge en behoeftes voldoen. Die plek was baie skoon en netjies en ons het niks kortgekom nie. Allies was net perfek. Ek sal die eenheid vir enigiemand aanbeveel. Hoop om jul vinnig weer te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oerder-straat 8, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzMTliMmZjLWUwZmEtNDcyOS1hYWNiLTc5YjhhNzkyNjFhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 8 Oerder Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.885615650824 18.588373312177
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem