Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RoomUpstairz

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Jacobs-laan 8, Hospitall Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R560 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

RoomUpstairz is 'n knus eenheid in 'n huis in Beaufort-Wes in 'n stil buurt wat selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe bied. Hierdie eenheid is ideaal vir sake- of vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf.

Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n rusbank vir kinders. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en die badkamer het 'n bad, handstort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het ook 'n TV en lugversorging.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek agter 'n hek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Elsolique Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 8

Ligging

  • Pieter Jacobs-laan 8, Hospitall Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Jacobs-laan 8, Hospitall Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacd659f175f6a2e37b159cea9baef1c64a01e762b45fcc410b70c39acf9a6c61982a0f37b81b82fb21954b82e05d771cabb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag, vir 2 mense 8 Pieter Jacobs Avenue Hospitall Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.349945120294 22.590404288816
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem