- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walkersons-landgoed 109, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Upwood is op die Walkersons-landgoed geleë, 'n privaat landgoed in die Dullstroom-vallei. Dit is naby die Dullstroom Natuurreservaat, Verlorenvallei Natuurreservaat en die Dullstroom Roofvoël- en Rehabilitasiesentrum.
Dié vierslaapkamer-selfsorghuis bied slaapplek aan 8 gaste. Die huis het 2 en suite-badkamers, 1 gedeelde badkamer, 'n leefarea, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n dubbelmotorhuis. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Hierdie kamers bied ook toegang tot 'n privaat binnehof en klein sitkamertjie.
Die kombuis is met 'n yskas, sesplaat-gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n TV, braaigeriewe, DStv, wasmasjien, tuimeldroër en parkeerplek in die motorhuis.
Gaste kan heerlik die omgewing verken, en lekker gholfspeel, swem of perdry.
Slaapplek
’n Bespreking by Upwood sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Mientjie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Jaar gelys 7
Ligging
- Walkersons-landgoed 109, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Upwood het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walkersons-landgoed 109, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom