LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Urban Artisan | LekkeSlaap
+32

Urban Artisan

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salt River-weg 22, Soutrivier, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 169 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Urban Artisan bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse en veilige ontwikkeling in Woodstock, Kaapstad. Verblyf is in smaakvol versierde ateljeewoonstelle, moderne eenslaapkamerwoonstelle en luukste dakwoonstelle beskikbaar. Die kompleks is 450 meter vanaf The Old Biscuit Mill en 300 meter vanaf Salt Circle met verskeie kafees en koffiewinkels.

Die smaakvolle binnenshuise versiering is in 'n moderne styl met ontwerpersstukke en -afwerkings, luukse toebehore en WiFi. Die oopplan-leefareas is vol natuurlike lig en het groot vensters met pragtige uitsigte. Die luukse dakwoonstelle het groot leefareas op die onderste verdieping en slaapkamers op die mezzanine-verdieping.

Die slaapkamers het oorgenoeg kasspasie en en suite-badkamers met reënstorte. Elke woonstel het lugversorging en selfsorggeriewe soos 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Elke woonstel het ook 'n TV met Netflix.

Die kompleks bied gemeenskaplike areas op die dak waar gaste kan kuier, 'n daaglikse skoonmaakdiens, wasgoedgeriewe, geslotekringtelevisie, toegangsbeheer en veilige parkeerplek binne. Kaapstad se middestad is 4,7 km weg en die V&A Waterfront is 6,8 km weg.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Urban Artisan
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Salt River-weg 22, Soutrivier, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Gaste dink Urban Artisan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 169
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 169
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salt River-weg 22, Soutrivier, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a70beb76ec3eb01d1a01aba2f76788220655e4535d54bae764c89df5257f544c662acd325d0dcfb0d34d8d4fc0d2d46ef4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 169  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 22 Salt River Road Salt River 7925 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.929049719419 18.458392342328
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!