Urban Elephant 2709
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Elephant 2709 is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die 27ste verdieping van die 16 on Bree-woonstelgebou in Kaapstad. Hierdie woonstel spog met direkte toegang tot die swembad en kroeg en is naby ikoniese besienswaardighede soos die V&A Waterfront en Tafelberg, asook verskeie winkels, kroeë en restaurante geleë.
Die ruim eenslaapkamer-oopplanwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met stoeltjies. Dit lei na die leefarea waar daar 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix is. Gratis WiFi word voorsien.
Die leefarea lei via 'n skuifdeur na 'n groot balkon met sitplek en 'n uitsig oor die see en die stad.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike dek op dieselfde verdieping, waar daar 'n swembad en 'n eksklusiewe kroeg is. Gaste kan ook die buiteluggimnasium gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Niles Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap