6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 123 Wroxham Road, Unit 57 Bacara Estate, Leeuwkop, 1739, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Urban Oasis is 'n lieflike selfsorghuis op die veilige Bacara Estate in Leeuwkop en dis ideaal vir gesinne, vriende of sakereisigers.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede badkamer word gedeel, en elkeen het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus en het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n sonkamer met lugversorging en 'n stoep met gemaklike rusbanke. Buite is daar 'n tuin, draagbare braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lungi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 123 Wroxham Road, Unit 57 Bacara Estate, Leeuwkop, 1739, Gauteng
- Gaste dink Urban Oasis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
123 Wroxham Road, Unit 57 Bacara Estate, Leeuwkop, 1739, Gauteng
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang