Urban Oasis Sandton Sky Studio Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Stan Road, Sandton Skye, Morningside, Johannesburg, 2057, Gauteng
-
POA
Beskrywing
Urban Oasis Sandton Sky Studio Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel, ideaal geleë in Morningside, Johannesburg. Danksy sy benydenswaardige ligging bied dit nie net direkte toegang tot winkels nie, maar is dit ook binne maklike bereik van klubs, restaurante en kroeë, wat dit ideaal maak vir sakereisigers of gaste wat 'n sentrale ligging soek.
Hierdie oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n TV met Netflix en DStv. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n koffietafel.
Maak gebruik van die gratis WiFi, neem 'n duik in die gemeenskaplike swembad, geniet 'n maaltyd by die restaurant op die perseel, of geniet die gewoel van die omliggende dorp. Toegang tot veilige parkering is beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Urban Oasis Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Stan Road, Sandton Skye, Morningside, Johannesburg, 2057, Gauteng
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Stan Road, Sandton Skye, Morningside, Johannesburg, 2057, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang