LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Selfsorg in Oudtshoorn

U.R.B.A.N on St. John   Prime picks icon.

Prime picks icon.

5 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 170 St John Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

U.R.B.A.N on St. John is 'n moderne, netjiese selfsorg-eenheid wat ten volle toegerus is in die hartjie van Oudtshoorn. Die eenheid is ook toegerus met ‘n sonkragstelsel en spring dus beurtkrag vry. Die huis is ideaal vir 'n gesin of vriendegroep wat die area wil verken.

Die verblyf beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. 'n Ekstra opblaasmatras is ook beskikbaar. Die badkamer het 'n stort en 'n bad en daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Showmax, Netflix en gratis WiFi.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek is beskikbaar.

Die eenheid is naby Oudtshoorn se gewildste eet- en drinkplekke, asook die Jagers-sportkompleks en tartanbaan, en NA Smit-swembad. Die verblyf maak van sonkrag gebruik en gaste sal nie deur beurtkrag geraak word nie, maar sal ongelukkig nie lugversorging kan gebruik nie.

Gaste kan die volstruisplase, Swartbergpas en die Kangogrotte besoek. Die Meiringspoort-waterval, prentjiemooi Matjiesrivier en unieke Karoo-wynplase is ook nabygeleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Havelyn J
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. The place was amazing and I enjoyed every moment of it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Jan C
Saam met lewensmaat
5.0
Very good and peaceful. Excellent, very safe, clean and beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Crismari P
Saam met vriende
5.0
Heerlik gebly! Heerlik gebly! Baie sentraal. Veilig. Netjies en skoon! Alles wat jy nodig het.
Mrt 2026
Anel K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie lekker gebly. Netjies en skoon.
Feb 2025
Alexander V
Saam met vriende
4.0
Baielekker gebly, warm gestort, warm geslaap, lekker uitgerus. Baie netjiese, skoon en gerieflike verblyf. Alles wat nodig was, is daar, kombuis baie ...
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 170 St John Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink U.R.B.A.N on St. John het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek

170 St John Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA625ed1bda9e2aa99645beefd5dbfa567a77b92746d95d69ef1a24744f72580372c3d487823caf6e5975d011122fa9a4369b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5) 20 5 1 5 170 St John Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.589276622727 22.194096052115
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang