- Slaapplek vir 148 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Schanzen Road, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Urbancamp is 'n sentraal geleë kampterrein onder groot skadubome in die hartjie van Windhoek. Dis ideaal vir 'n wegbreek, en tog is jy naby al die dorp se geriewe.
Verblyf is beskikbaar in 22 permatente, elk met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook kampstaanplekke met kragpunte. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe.
Ander geriewe op die perseel sluit WiFi en 'n swembad in. Urbancamp is net 'n entjie vanaf die legendariese Joe's Beerhouse. Net om die hoek is 'n winkelsentrumpie met 'n bank, OTM, poskantoor, supermark, apteek, 24/7-vulstasie, karwassery, slaghuis en koffiewinkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kristi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 2 Schanzen Road, Windhoek, Khomas
- Gaste dink UrbanCamp het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Schanzen Road, Windhoek, Khomas
Sien kaart- Slaapplek vir 148 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang