8 gaste
3 slaapkamers
8 beddens
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 330 Augustine Avenue, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
UrbanEscape is 'n bekoorlike selfsorghuis in Die Hoewes, Centurion, wat slaapplek bied 8 gaste, en is ideaal vir 'n groot gesin wat op soek is na 'n wegbreek of langer verblyf, maatskappye wat verblyf benodig vir werkdoeleindes of gaste van oorsee op reis na Pretoria.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers, asook 'n area vir 'n ekstra gas om te slaap. Elke slaapkamer het enkelbeddens, terwyl die slaaparea rusbanke vir 3 kinders het. Die badkamers het 'n bad en stort óf slegs 'n stort.
Die kombuis is met 'n glasbladstoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, lugbraaier, toebroodjiemaker, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en 'n kaggel.
Die huis lei na 'n skadu-stoep en 'n braai-area, wat 'n uitsig oor die privaat tuin bied. Daar is ook 'n dubbeltoesluitmotorhuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Selfsorg
Daar is streng geraasbeperkings in die kompleks en partytjies word nie toegelaat nie.
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |