Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Die Hoewes

4.2 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Die Hoewes van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Die Hoewes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Die Hoewes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Hoewes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Hoewes Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Hoewes Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Lyttelton, Die Hoewes

Lapalose Lodge bied luukse verblyf met 'n ontspanne atmosfeer en uitstekende geriewe. Lapalosa Lodge is in Lyttelton, 'n voorstad van Centurion in Gauteng geleë. Ons bied 14 luukse kamers wat almal en suite-badka...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Die Hoewes

330 Drummorgan bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n veilige, goed toegeruste huis in 'n kompleks met 'n groot ontwerperstuin in De Hoewes, Centurion. Dit is ideaal geleë naby aan die Gautrain-stasie, Centuri...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Die Hoewes

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Lyttelton

Clifton Corner Guesthouse is in die stil woonbuurt Lyttelton geleë en bied luukse, gerieflike verblyf met 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek. Die verblyf beskik oor 10 en suite-kamers waarvan 1 selfsorg is....

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Lyttelton

Unitas Guesthouse is 'n luukse gastehuis in die hartjie van Centurion, Pretoria. Hierdie gastehuis was voorheen die Clifton Corner Guesthouse en het gedurende die middel van 2021 ontstaan. Unitas Guesthouse is naby ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lyttelton Manor, Lyttelton

Clifton Guest House is in Lyttleton Manor, Pretoria, geleë en bied gehalte-verblyf in 3 slaapkamers. Dit is in 'n woonbuurt, 800 m van Unitas Hospitaal af en naby verskeie winkels, restaurante, Centurion Gautrain, ...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lyttelton Manor, Lyttelton

Die Stasieweg Tuishuisie is 'n gerieflike semi-selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Lyttelton Manor, Centurion. Die eenheid van 35 m² het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n reënstort en 'n...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR728
R619
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Die Piccolo-kompleks is op die hoek van die Lenchen- en Von Willigh-laan in Centurion geleë. Dit is 45 minute vanaf Johannesburg, 15 minute vanaf Pretoria en 35 minute vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe. Ve...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lyttelton Manor, Pretoria

Le Gîte op 'n groot perseel in die stil woonbuurt Lyttelton Manor geleë. Dié eenheid is lekker naby Centurion se sakekern, talle winkelsentrums en markte. Die Gautrein se Centurion-stasie, Super Sport Park en Net...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

87 El de Vino Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Die Hoewes, Centurion. Die kompleks is naby winkels, restaurante en die Centurion Gautrain-stasie. ...

Vanaf
R410
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lyttelton, Pretoria

Crèer du Courage - Secundi is 'n lieflike selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 gaste in 'n kompleks in Die Hoewes. Dis ideaal vir gaste wat naby die hospitaal wil wees. Die woonstel is op die grondverdieping en b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Die Hoewes akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]