Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

URlyfstyle Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hadidasingel 7, Birch Acres: Afrit 4, Kemptonpark, 1618, Gauteng
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

URlyfstyle Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in Kemptonpark en is geskik vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Die verblyf bestaan uit 'n hoofhuis en 'n aparte kothuis. Die hoofhuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg kasruimte en beide die badkamers het 'n bad en 'n stort.

Die hoofhuis het 'n moderne kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfooond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, wasmasjien en breekware toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en gemaklike rusbanke, asook 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg kasruimte en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale in.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, parkeerplek op die perseel en buiteluggeriewe, wat braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad insluit. Die eiendom is 10 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en naby 6 groot winkelsentrums, insluitend Festival Mall, Greenstone Mall, Norkem Mall, Birch Acres Mall, Eastgate, Bedford Centre, Mall of Africa en Sandton Mall.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir URlyfstyle Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Jacqueline
Audrey

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hadidasingel 7, Birch Acres: Afrit 4, Kemptonpark, 1618, Gauteng
  • Gaste dink URlyfstyle Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hadidasingel 7, Birch Acres: Afrit 4, Kemptonpark, 1618, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ae6df6de16bbbd419e7e3f06aad2b8af2c42aec25fea123a9022a85517e2a8583e88a5242fd6848416163086019d05ea192?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 7 Hadida Crescent Birch Acres Exit 4 1618 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.0612903 28.2030665
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem