Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

URlyfstyle Accommodation

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.

Prys sluit in
Hoofhuis
Selfsorg
Kothuis
Selfsorg
Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Wees asb. bedag op die bure. Geraas is streng verbode.
Skoonmaak is slegs na uitklok. Sou gaste 'n skoonmaakdiens tydens hul verblyf benodig, word 'n fooi van R100 vereis.
Hierdie eiendom het nie 'n rugsteunkragstelsel vir beurtkrag nie, maar draagbare ligte word voorsien.
Geen rook van enige aard word binne die kothuis toegelaat nie. Die kamer by die swembad kan vir rook gebruik word.
Daar is 'n voltydse huishulp en 24 uur-patrolliewag op die eiendom.
Die gebruik van die swembad en kuierarea gedurende die week en Sondag is streng tot 18:00 en musiek word nie gedurende die week en Sondae toegelaat nie.
Naweke se musiek moet teen 21:00 af wees.
Geen swem na 20:00 nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R690
R690 R621
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
R690 R621
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
R690 R621
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hadidasingel 7, Birch Acres: Afrit 4, Kemptonpark, 1618, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ae6df6de16bbbd419e7e3f06aad2b8af2c42aec25fea123a9022a85517e2a8583e88a5242fd6848416163086019d05ea192?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R621 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 7 Hadida Crescent Birch Acres Exit 4 1618 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.0612903 28.2030665
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem