Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ushaka Bed and Breakfast

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Gesins-eenheid met slaapplek vir 3
Slegs verblyf
Gesins-eenheid met slaapplek vir 4
Slegs verblyf
Selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6
Selfsorg
Huisreëls

Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Rook is verbode in die kamers maar daar is aangewese rookareas buite.
Alkohol word nie op die perseel toegelaat nie.
Neem asb. ander gaste in ag wanneer julle TV kyk en van die gemeenskaplike geriewe gebruik maak. Die geraasvlakke moet ná 20:00 tot 'n minimum gehou word.
Gaste moet hulle maskers dra wanneer hulle in gemeenskaplike areas beweeg.
Besoekers word nie toegelaat nie. Die verblyf is slegs vir betalende gaste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral Shower 6, Veldenvlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d15af15373ab1924e1a8df41670c9dd7cdb044a17fabaa7f712744e0b9e072abc14986a7b1826b067b0e16ebcbe17f72003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 6 Coral Shower Veldenvlei 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.741904997462 32.064246550926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem