UStay @ Westdene Self-Catering
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 70 President Reitz Avenue, 1 Cussonia, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
UStay @ Westdene Self-Catering is 'n stylvolle woonstel in Westdene, in die hartjie van Bloemfontein geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol ontwerpte slaapkamers, 'n badkamer, oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het beide lugversorging en 'n dubbelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die lieflike braaigeriewe benut en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is naby die Universiteit van die Vrystaat. Loch Logan Waterfront, Mimosa winkelsentrum en die Vrystaat Stadion.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 70 President Reitz Avenue, 1 Cussonia, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
70 President Reitz Avenue, 1 Cussonia, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang