Uvongo Cabanas 13B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Uvongo Cabanas 13B is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se strand en ander besienswaardighede.

Die woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is bo en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede en derde kamer is onder en het 2 enkelbeddens elk. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en ander kookgerei. Die sitkamer langsaan het 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die see.

Die kompleks bied veilige parkeerplek en is net 6 km vanaf die Hibiscus Mall en restaurante. Dis ook net 'n entjie se ry vanaf ander geriewe in Margate en Shelley Beach.

Slaapplek

'n Bespreking by Uvongo Cabanas 13B sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uvongo Cabanas 13B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R907 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za