Uvongo Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Dié moderne woonstel is nuut opgeknap en bied selfsorgverblyf in die kusdorp, Uvongo. Die eenheid skuil aan die oewer van die Uvongo-rivier en is naby die strand geleë.

Uvongo Cottage bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n uitsig oor die rivier. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank is in die sitkamer beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en daar is ander geriewe soos 'n swembad, TV, braai-area en veilige parkeerplek.

Gaste kan doendinge soos swem, snorkel, visvang, branderplankry, voëlkyk, fietsry, voetslaan en gholf in die area geniet.

Daar is ook 'n Jacuzzi op die perseel met plek vir 8 mense.

Voorafbetaalde krag is wel gelaai, maar sou jy die Jaccuzzi gebruik, word jy asseblief versoek om self verdere "pre-paid" elektrisiteit te verskaf op jou eie onkoste. (Beskikbaar by Spar om die hoek)

Slaapplek

'n Bespreking by Uvongo Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uvongo Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za