Uzzi'a Game Breeders

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Uzzi'a Game Breeders is op die grens van Botswana en Suid-Afrika en bied gehalte-verblyf vir avontuurlustige natuurliefhebbers. Die wildsplaas teel met 'n groot verskeidenheid wildsbokke.

Die chalet het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die kombuis het ook 'n etenstafel met genoeg sitplek.

Daar is 'n leefarea met gemaklike sitplek, asook 'n buite-area met braaigeriewe en 'n boma.

Doendinge op die plaas sluit diere voer, wildkyk, stap, voëlkyk en piekniek in die bosveld in.

Slaapplek

'n Bespreking by Uzzi'a Game Breeders sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uzzi'a Game Breeders gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za