Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal 22 Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Mader Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Vaal 22 Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tilana V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike wegbreek uit die gejaagde lewe.

Dit was 'n heerlike naweek. Dit was presies wat ons gesoek het. Ons sal beslis weer die plekkie besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal 22 Cottage se terugvoer

Baie dankie, Tilana.
Dit was aangenaam om julle hier te hê vir 'n naweek.
Groete,

Vaal 22 Cottage
Arina J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan die Vaal 22 Cottage met vrymoedigheid aanbeveel.

Die cottage het 'n lieflike uitsig oor die rivier wat bygedra het tot die rustige atmosfeer. Dit is baie goed toegerus, veral die draagbare lugversorger het 'n groot verskil gemaak tydens die hoë temperature wat geheers het. Die cottage is ruim met gemaklike meublement. Die tuine is goed versorg en daar heers amper 'n plaas atmosfeer met die skape naby. Ons gasheer, Mader, was deurentyd beskikbaar en baie vriendelik en behulpsaam. Die beurtkrag het geen invloed gehad nie omdat die generator aangeskakel is. Ons het heerlik gehengel wat dit 'n onvergeetlike wegbreek gemaak het. Neem net in ag daar is bote op die rivier wat die hengel met tye bemoeilik het. Die slaapkamer is bo. Die trappe mag vir ouer persone 'n probleem wees.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivonne E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivonne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi, rustig en lekker!

Vaal 22 Cottage is beslis die moeite werd. Die uitsig oor die dam is ongelooflik mooi. As jy wil ontspan, is dit die perfekte plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal 22 Cottage se terugvoer

Hi Yvonne. baie dankie vir die terugvoering. Ons sal aanhou om verwagtinge na te kom en gaste 'n waardevolle tyd te verskaf.
Groete.

Vaal 22 Cottage
Marie O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie O
Gesin met klein kinders

Highly recommend.

Will definitely return again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal 22 Cottage se terugvoer

Dankie Marie, dit was baie lekker om julle hier te ontvang. Ons kyk uit vir julle. Kom vang vis in Oktober.
Groete

Vaal 22 Cottage
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Worcesterlaan 22, Marlbank, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3d7edb397616e14146606d0c6cc6e0a55308838d68c4594f540f172866857c217db545b5baa446a82d50a33477ca5d195fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 22 Worcester Avenue Marlbank 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.795329863984 27.767849038275
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem