Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal 22 Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Worcesterlaan 22, Marlbank, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Vaal 22 Cottage bied knus selfsorgverblyf en 'n intieme wegbreekplek aan paartjies of gesinne op die oewer van die Vaalrivier. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na rustge verblyf in 'n prentjiemooi omgewing.

Die smaakvol versierde kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel, 'n TV en 'n enkelslaapbank. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en daar is gratis WiFi.

Die kothuis lei na 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die rivier en tuin, en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die balkon op die boonste verdieping het leunstoele. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Vaal 22 Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Vaal 22 Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Mader Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Worcesterlaan 22, Marlbank, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Vaal 22 Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Worcesterlaan 22, Marlbank, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3d7edb397616e14146606d0c6cc6e0a55308838d68c4594f540f172866857c217db545b5baa446a82d50a33477ca5d195fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 22 Worcester Avenue Marlbank 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.795329863984 27.767849038275
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem