LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vaal De Grace 381 | LekkeSlaap
+29

Vaal De Grace 381

8 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaal de Grace 381, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 700 R4 230 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Vaal De Grace 381 is 'n pragtige vakansiehuis op 'n fantastiese gholflandgoed, op 'n eiland in die Vaalrivier net buite Parys. Die landgoed spog met 'n 18-putjie-gholfbaan wat deur Nick Price ontwerp is, en bied 'n verskeidenheid natuurlewe.

Dié smaakvol gemeubileerde huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n goed-toegeruste kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad of stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die ruim leefarea het 'n TV met DStv, kaggel, sitkamerstel en 'n etenstafel. Die huis bied toegang tot 'n lieflike patio met 'n ingeboude braai-area, piekniektafel en uitsigte oor die gholfbaan.

Die huis is binne maklike bereik van die Klubhuis waar gaste ligte maaltye kan geniet en toegang het tot WiFi. Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit antiekwinkels, restaurante, gholf, die Vredefortkoepel, Vaaldam, vlieghengel, riviervlotvaart, piekniek by die rivier en nog baie meer in.

Slaapplek

’n Bespreking by Vaal De Grace 381 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Vaal De Grace 381
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Vaal de Grace 381, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Vaal De Grace 381 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R4 700
Vanaf R4 230
per nag (vir 8 persone)
was R4 700
Vanaf R4 230
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaal de Grace 381, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49abcc4926a06973a5b69aefb6a73bc87afb140d7482ff4f20fae6dd54f42c6183260b95d30527501b5ac51673593ab76527?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 700, nou Vanaf R4 230  per nag (vir 8 persone) 8 5 1 5 381 Vaal de Grace Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 12:00-20:00 11:00 -26.921207470208 27.421739895866
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!