+30

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Sunet D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Salig. Baie rustig en baie netjies. Sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Liewe Sunet, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat julle die verblyf in ons gastehuis geniet het! Julle is altyd weer welkom. Groete, Elizabeth.

Annemarie J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Gelukkig en tevrede. Ons verblyf by Vaal De Grace 381 was heerlik. Die huis was baie goed toegerus, skoon en netjies. Ons was 4 paartjies en dit was gerieflik dat elke slaapkamer sy eie badkamer het. Die huis se uitsig oor die golfbaan is pragtig. Ons sal beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Liewe Annemarie, solank as wat julle gelukkig en tevrede was, is ons ook! Dankie vir jou positiewe terugvoer en spesiale ekstra fooitjie vir Pamela, ons skoonmakertjie - sy het dit so baie waardeer! Mooiloop tot volgende keer, Elizabeth

Jimmy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Puik. Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld! Sal dit regtig aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Beste Jimmy, dankie vir jou mooi woorde, dit was heerlik om julle as ons gaste te hê! Mooiloop tot volgende keer, groete Elizabeth

Tanja V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Relaxing and beautiful, well recommended. Lovely house and location. Clean with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Thank you Tanja for being a quiet, neat and super easy guest! I would welcome you back anytime - your positive feedback is much appreciated. Greetings! Elizabeth

Theo D
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

A weekend is too short to fully appreciate the house and surroundings. It was absolute bliss. Peaceful and safe. The host was very friendly and accommodating to make our stay and check-in and out as easy as possible!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Baie dankie, Theo. Dit is heerlik om te hoor dat julle gelukkig was en veilig gevoel het. Dit was maklik en lekker om saam met jou te werk. Julle is enige tyd weer welkom! Groete, Elizabeth.

Francis U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Heerlike naweek! Elizabeth julle het 'n pragtige huis. Alles wat jy nodig het vir 'n naweekwegbreek is daar. Sal 381 Vaal de Grace beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Liewe Francis, Dankie vir die terugvoer, dit was net ń plesier om julle by ons te hê en julle is altyd welkom! Groete François en Elizabeth

Herkie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Stunning! Die huis is pragtig, ruim, netjies gemeubileer en met alles toegerus wat nodig is. Lekker uitsig oor gaatjie nommer 4. Elizabeth het regtig moeite gedoen om ons van alle nodige inligting te verskaf oor Vaal De Grace self, asook die dorp en omgewing. As die geleentheid homself voordoen sal ons definitief weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Beste Herkie, dit was net 'n plesier om julle hier te hê en julle is altyd welkom. Baie dankie vir die moeite om julle terugvoer deur te stuur - Groete, Elizabeth

Asgher M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Clean, safe and very peaceful. Pleasantly surprised by the town, nice destination and definitely a hidden gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Dear Asgher, thank you for your positive feedback on 381 Vaal de Grace. We are pleased that you enjoyed your stay, feel free to come and explore our town and region even more next time! Greetings Francois and Elizabeth Fourie.

Chene V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Stylvol, ruim en netjies met 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan! Die huis is lekker ruim en is toegerus met als wat nodig is. Ons het heerlik gebly, net te kort. Daar was hout in die kaggel wat baie welkom was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Beste Chene, ons waardeer jou positiewe terugvoer. Enige tyd weer welkom. Groete, François en Elizabeth.

Sonja S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Fantasties. Ons het ongelooflik lekker gekuier. Alles was perfek. Dankie vir uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Beste Sonja, dis altyd goed om te hoor dat ons gaste gelukkig was en lekker gebly het. Kom gerus weer. Groete, François en Elizabeth.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

381 Vaal de Grace, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaef8c0c57e909baa67ae2e509eab75f98af716045add68eb85c1b5da0edb4d26ac8f9c76b4b34a376c80a47fc293efa112c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 8 mense 21 5 1 5 381 Vaal de Grace Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.921173988671 27.421688933894
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang