LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+30
Selfsorg in Noordelike Vrystaat

Vaal De Grace 381   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ian L
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Perfek vir die golftoer. Baie lekker, dankie. Sal vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Dankie Ian, julle was 'n aangename groep - julle is enige tyd weer welkom! Groete Elizabeth

Cathy H
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Rustige atmosfeer. Wat 'n heerlike naweek. Baie dankie vir die netjiese skoon akkommodasie. Ons het elke oomblik geniet en sal beslis die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Dit is vir ons so lekker om te hoor dat julle as ons gaste, gelukkig was en dit geniet het. Enige tyd weer welkom! Groete, Elizabeth

Megan G
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Stunning home in an awesome location. The house is absolutely stunning. The four bedrooms all have en-suites and are very comfortable. The host was responsive and we had an awesome weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Dear Megan, thank you for your attitude, appreciation, and your kind words. See you next time, go well! Greetings, Elizabeth.

Lani S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Sal definitief weer gaan! Vaal de Grace 381 is pragtig en reg langs die gholfbaan geleë met 'n mooi uitsig. Maar jy kan nie net een aand bly nie, dit is te kort om alles te sien en te doen wat daar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Ja-nee Lani, julle sal beslis langer moet bly.... Baie welkom! Groete, Elizabeth

Awie D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Lekker ruim genoeg vir 2 gesinne. Baie mooi, veilig en alles wat nodig is. Het baie lekker ontspan. Sal vir seker weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Beste Awie, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het die naweek geniet - enige tyd weer welkom! Groete, Elizabeth

Penelope D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Beautiful accommodation, everything you need, safe stunning golf estate stay. Lovely accommodation, 4 en-suite bedrooms, well appointed all round. Friendly and helpful hosts. Fireplace and outside braai. Everything you need and super safe in a stunning golf estate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Thank you Penny for your feedback, it is good to know that you enjoyed our guesthouse and the lovely estate! Most welcome, see you next time - greetings, Francois and Elizabeth 381 Vaal de Gráce.

Heinrich N
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Rustig, mooi, veilige plekkie. Lekker gerus, en goeie golf gespeel. Beste diens. Rustig, mooi, veilige plekkie. Lekker gerus, en goeie golf gespeel. Beste diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Beste Heinrich, dankie dat julle en julle vriende ons huis gekies het! Ons is bly julle was tevrede - enige tyd weer welkom! Groete, Francois en Elzabeth, 381 Vaal de Gráce

Karen C
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Baie gerieflik en luuks. Ons naweek was regtig baie aangenaam. Die verblyf was baie gerieflik en 'n pragtige huis. Baie dankie - elke kamer was baie mooi en met badkamers toegerus vir elkeen se gemak. Dankie, vir jou gasvryheid om ons op hoogte te hou van alles. Ek sal dit vir seker aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Liewe Karen, dit was net 'n plesier om julle as ons gaste te hê! Dankie dat julle 381 gekies het vir julle wegbreek naweek ... alles wat mooi is vorentoe, kom gerus weer! Elizabeth, 381 Vaal de Gráce

Normarie D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Ons het die verblyf baie geniet! Heerlike verblyf!. Huis is ruim, netjies en goed toegerus. Dis baie gemaklik dat elke kamer sy eie badkamer het. . Elizabeth gee baie volledige instruksies rondom toegang ens, en sy doen baie moeite om inligting te verskaf rondom dinge om te doen en te sien in die dorp - baie dankie!. Indien jy graag braai, neem net jou eie braaibak saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Liewe Normarie, dit is heerlik om te hoor dat julle lekker gebly het! Ons sal 'n ekstra bak vir braaivleis voorsien, dankie dat jy dit noem - gaste gebruik gewoonlik sommer die oondpan, maar ons sal daarna kyk. Groete, Francois en Elizabeth

Melanie H
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Rustige golf naweek saam met vriende. Ons het die afgelope naweek by Vaal De Grace 381 oornag en dit was regtig ’n heerlike ervaring. Die plek is skoon en netjies, en die kamers is baie ruim en gemaklik ingerig. Ons het dit besonders geniet om daar te bly – alles voel rustig en goed versorg. Die bokkies wat vrylik op die estate rondloop, gee vir die hele omgewing ’n ekstra kalm en natuurlike atmosfeer wat mens dadelik laat ontspan. Die ligging is ook perfek vir ’n wegbreek, met pragtige uitsigte en ’n stil, veilige gevoel. Ons sal beslis weer teruggaan en kan dit sterk aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na ’n rustige en gemaklike kuierplek. Baie dankie vir die wonderlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Vaal De Grace 381
Baie dankie vir die terugvoer, Melanie! Ons is so bly dat julle die naweek geniet het - enige tyd weer welkom! Liefde groete, Francois en Elizabeth.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R3 900
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 900
per nag, vir 8 mense
Bespreek

381 Vaal de Grace, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaef8c0c57e909baa67ae2e509eab75f98af716045add68eb85c1b5da0edb4d26ac8f9c76b4b34a376c80a47fc293efa112c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 8 mense 36 5 1 5 381 Vaal de Grace Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.921173988671 27.421688933894
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang