Christiana Akkommodasie by Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 | LekkeSlaap
+61

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forsmanstraat 68, Christiana, 2680, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 is in Christiana geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakegeriewe, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante en ander geriewe.

Die verblyf beskik oor 5 selfsorg-eenhede wat smaakvol versier is en toegerus is met lugversorging. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort. Meeste van die eenhede het 'n sitkamerarea en 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus is. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale in elke eenheid.

Die eenhede is in 'n veiligheidskompleks met beskutte parkeerplek.

Die verblyf is langs die Vaalrivier en gaste het die geleentheid om al die doendinge wat Christiana aanbied te geniet. Voëlkykers kan 'n kanovaart na 'n eiland in die middel van die Vaalrivier geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Vaal De Vue - Forsmanstraat 68
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Forsmanstraat 68, Christiana, 2680, Noordwes
  • Gaste dink Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Christiana Noordwes
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forsmanstraat 68, Christiana, 2680, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzHH0l6YJaRJC9Ox48527brdNuZEV5stiBgRSECZpeRwu8SSKzn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 68 Forsman Street Christiana 2680 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.911121 25.176778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za