Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal Delta - Lakeview on Vaal

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 45% af. Geldig vir verblyf vanaf 29 Mrt 2024 tot 1 Apr 2024.

Prys sluit in
Cosy Corner @ the Vaal
Selfsorg
Tree Tops @ the Vaal
Selfsorg
The Penthouse @ the Vaal
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Aandete met inklok en ontbyt met uitklok is opsioneel beskikbaar teen 'n ekstra koste en kan met bespreking bevestig word.
'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito van R800 is betaalbaar.
Die Jacuzzi beloop 'n ekstra fooi en gaste moet ook vir die kragopwekking betaal.
Die woonstel maak gebruik van koopkrag wat self gelaai moet word sodra kwota bereik is.
DStv Compact is ingesluit.
Visvangvaarte kan op 'n privaat vissersboot gereël word. Besprekings is verplig, vanaf R650 per persoon per dag.
Bootvaarte kan gereël word vir tot 30 mense gereël word. 3 ure kos ongeveer R250 per persoon.
Gaste kan ook 'n aqua uber bespreek by Venue Africa vir 'n uur of 2 - R250 per persoon, minimum 4 mense.
Een klein en goedgemanierde troeteldier word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Die woonstelle is nie op die grondverdieping nie maar dis ruim met aparte spasies vir klein troeteldiere. Gaste wat nie vooraf sê dat hulle 'n troeteldier saambring nie moet 'n ekstra fooi betaal. Halsbande en skoonmaak agter diere is verpligtend.
Gaste wat nie 'n troeteldier het nie ontvang 'n terugbetaling van die sleuteldeposito. Diegene wat 'n troeteldier het moet wag vir die finale inspeksie voor hulle hul deposito terugbetaal word en daar kan ekstra skoonmaakfooie wees. Bring asb. jou eie komberse vir die koue winter of betaal 'n ekstra skoonmaakfooi.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
R1 500 R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R1 500 R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R1 500 R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Waverleystraat 36, Vaal Dam Waterfront, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb96f8d7e90404a28b342e1fa4d41d6ecf48e6edb8ba1a41c023c344cc55a15e50d8b316e7fc674b5cb290a7efa57fd909544?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R825 per nag (plek vir 2) 10 5 1 3 36 Waverley Road Vaal Dam Waterfront 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.900033791132 28.112853550926