Vaal River Views
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erfdeel 58, Lindequesdrift, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Vaal River Views is 'n selfsorghuis in Vanderbijlpark wat met 'n asemrowende uitsig oor die Vaalrivier en die omliggende woud spog.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die ruim hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens en 'n stapelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale.
Buite op die onderdakstoep is daar 'n eetarea en 'n uitsig oor die Vaalrivier. Die huis spog met 'n groot braai-area op die rivieroewer en 'n swembad. Daar is ook 'n rivierfront van sowat 80 m waar gaste kan visvang.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Erfdeel 58, Lindequesdrift, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Sien meer verblyf in Lindequesdrif AH Potchefstroom Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erfdeel 58, Lindequesdrift, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng