+32
Selfsorg in Oranjeville

Vaaldam @ Sgt Pepper's

10 gaste

3 slaapkamers

8 beds

2 badkamers

30% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2025 tot 31 Jan 2026.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Strydom Street, Vaaldam, Oranjeville, 1995, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Sgt Pepper's Gastehuis is op die oewer van die Vaaldam in die dorpie, Oranjeville, in die Vrystaat geleë. Die perseel het direkte toegang tot die dam met 'n area waar gaste hulle bote te water kan laat.

Die huis het slaapplek vir 10 gaste, naamlik 6 volwassenes en 4 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Langsaan die hoofslaapkamer is daar 'n dubbelslaapbank en in die leefarea het 2 enkelslaapbanke. Alle linne, handdoeke en toiletpapier word voorsien.

Die huis het 'n kombuis, 2 leefareas met TV's en DStv-kanale, en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en genoeg kaste met breekware, eetgerei, potte, panne, bakware en oondware toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, diepvrieskas en 'n ysmasjien.

Die ruim onderdakstoep spog met 'n ingeboude braai en stoepmeubels. Van hiér af kan gaste heerlik oor die dam tuur. Die huis is met 'n alarmstelsel beveilig. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, watersport, kajakvaart, fietsry en ander buitesport in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 22 Strydom Street, Vaaldam, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Vaaldam @ Sgt Pepper's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 730
30% AF
R 2 730 R 1 911
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 730
30% AF
R 2 730 R 1 911
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 730
30% AF
R 2 730 R 1 911
per nag (plek vir 10)
Bespreek

22 Strydom Street, Vaaldam, Oranjeville, 1995, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9914256457d05705e2409257f79f02ee80d54837536bf8fe98c023707ef887c74b8ba489b5170446ed1f7cabb64661f0dcc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 730 nouVanaf R1 911 per nag (plek vir 10) 16 5 1 5 22 Strydom Street Vaaldam 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.993774872326 28.203955446172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang