Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaaldam Accommodation

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Feb 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skoolstraat 9, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R620 R496 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vaaldam Accommodation bied gerieflike en ruim oornagverblyf op die eienaar se perseel in Deneysville en is ideaal vir óf sakereisigers óf gaste wat net 'n blaaskans van die stad se gewoel benodig.

Eenheid 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Enkelbed kan op versoek teen 'n ekstra koste vir 'n ekstra gas voorsien word. Die eenheid het ook genoeg kasspasie vir gaste se bagasie. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die Gesinseenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Ekstra enkelbed kan bygevoeg word mits dit vooraf so gereël is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke eenheid het gratis WiFi, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf en eetgerei vir 2 gaste.
Braaigeriewe is beskikbaar, maar reëlings daarvoor moet vooraf getref word en gaste moet hulle eie hout of houtskool saambring.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is sekuriteitskameras reg rondom die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Vaaldam Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 1

Ligging

  • Skoolstraat 9, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink Vaaldam Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R620
R620 R496
per nag (plek vir 2)
Vanaf R620
R620 R496
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skoolstraat 9, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab9f62887327e13c7a948bb9cd84045b60a3c93e66e759a36d7ba2e9a9d62be3952956e3546069922c945c7de381ab60ce79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R620 nouVanaf R496 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 9 School Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.88939 28.0960594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem