Vaalaton Waterfront Huis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
SUZETTE Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Elize C - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker as dit vir baie mense is.
Shamona M - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolutely relaxing stay with family in a beautiful house that catered for our needs.
Vaalaton Waterfront Huis se terugvoer
Hi Shamona, we would like to thank you and your family for everything and your kindness. We would like to see you and your family again soon.
Zakia A - Des 2023
Algehele gradering
Not again, pathetic.
Lees meerElsa S - Des 2023
Algehele gradering
Ons het geniet, nie vis gevang nie. Bakkie het vasgesit, maar verder was dit baie lekker.
Celeste S - Apr 2023
Algehele gradering
Definitief weer.
Vaalaton Waterfront Huis se terugvoer
Baie dankie vir die oulike mense wat julle is. Julle is enige iemand se droom om in jou plek te hê. Hoop julle gaan sommer gou weer by ons boek. Plek was so mooi skoon gelos deur julle.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 48, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom