Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaalkrans Bundu Camp

Lodge
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Vaalkrans Plaas 230, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vaalkrans Bundu Camp is 'n lodge op Vaalkrans Game Lodge, wat in die Vrystaat tussen Edenville en Heilbron is.

Die lodge het 'n ou ysterkliphuis wat omskep is in 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens, en die lodge bied slaapplek aan 4 gaste. Die gemeenskaplike badkamer is verdeel in 2 badkamers, elk met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Gaste deel die kombuis wat met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, potte en panne, sowel as 'n 2-plaatstoof met 'n klein oondjie toegerus is. Daar is sitplek binne en buite die kombuis.

Gaste het toegang tot 'n vuurput wat agter die badkamers geleë is. Gaste kan wildkyk, visvang, in die swembad afkoel en die veilige parkeerplek gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Hans Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • R34, Vaalkrans Plaas 230, Heilbron, 9650, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Vaalkrans Plaas 230, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb39c5dc2e7f3edd233f15f3c657626955bf14be4f77a94e5ca2137471a28980c7c79a65a12fbb95f128476ea00fdae726bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense R34, Farm Vaalkrans 230 Heilbron 9650 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.414643713282 27.766234190963
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem