Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaalwater Bush Camp

Bush Camp
Vanaf
Vanaf R260
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die boskamp het verskeie groot, ou peerbome wat genoegsame skaduwee op elke kampeerplek bied. Die terrein spog met 'n splinternuwe, moderne ablusieblok met meer as genoeg warm water vir jou gerief. Daar is ook 'n kragpunt op elke staanplek. Die stil, vreedsame omgewing sal verseker dat elke aand rondom die kampvuur onvergeetlik is. Die klanke van die Karoo se naggeluide sal jou vermaak terwyl jy jou verkyk aan die asemrowende helder sterrenag.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Prys sluit in

Kampterrein

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Lang Huis - Kamer 1
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Lang Huis is ideaal vir toergroepe. Dié gerestoureerde huis dateer 180 jaar terug en bestaan uit 4 aparte slaapkamers wat elkeen 'n deur het wat na die lang stoep lei. Elke slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens en 'n wasbak. Langs die huis is daar 'n gemeenskaplike kombuis met die ongeskonde, oorspronklike kaggel steeds in plek. Aan die voorkant is Die Lapa, 'n ontspanningsarea wat omhein is, met 'n groot vuurmaakplek in die middel. Dis ideaal vir 'n groep wat saam wil braai en kuier. Die huis se ablusieblok is netjies en privaat.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Die Lang Huis - Kamer 2

Die Lang Huis - Kamer 3

Die Lang Huis - Kamer 4

Die Voorste Huisies 1
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Voorste Huisies is aan die oewer van die Olifantsrivier geleë en bied uitsigte oor die Vaalwater Puts by die oorsprong van die Vaalwaterfontein. Elkeen van die blou en groen huisies het 'n oopplan-slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n toegeruste kombuis. Daar is slaapplek vir tot 3 mense in elke eenheid. Hierdie oulike kothuise is ideaal vir kleiner groepe of paartjies wat die natuur en afsondering wil geniet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Die Voorste Huisies 2

3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ons Huisie
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons Huisie is die oorspronklike ou plaashuis wat dateer uit die vroeë 1900's. Dit is opgeknap en bied nou 3 slaapkamers ? 1 dubbelkamer en 2-enkelbedkamers. en het slaapplek vir 6 mense. Die huis is volledig toegerus met 'n kombuis vir selfsorgverblyf. Daar is ook 'n oopplan-leefarea en -eetarea, 'n moderne badkamer, 'n stoep met 'n braai-area en elektrisiteit.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenkanthuisie
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n sitkamer en 'n eetarea met 'n kaggel. Die kombuis het 'n stoof, yskas en 'n mikrogolfoond.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R260
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowmore-pad 200, Vaalwater Plaas, Willowmore, 6460, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNzU0N2Q5LTdmYjktNDFlOS05Y2E2LWVjMTdlNzYxOWIzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R260 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 200 Willowmore Road Vaal Water Farm 6460 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.491511069984 23.592263907194
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem