Val de Vine
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drie Lande Plaas, Stand-weg, R44, 7 km vanaf Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Val de Vine is in die Wynlande op die R44 tussen Stellenbosch en Somerset-Wes. Die gastehuis bied gerieflike en knus verblyf met uitsigte oor Stellenbosch se berge en die wingerde.
Verblyf word in verskeie kamers met privaat badkamers gebied. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en badkamergeriewe. Daar is TV's met sekere DStv-kanale in die sitarea in Gate House en Manor house, en in die kroegarea van Manor House.
Hierdie gasteplaas het ’n lieflike tuin om in te ontspan, ’n swembad, musiekvertonings op Vrydae, Saterdae en Sondae tussen 13:00 en 21:00, sowel as privaat parkeerplek op die perseel. Daar is vriendelike honde op die eiendom, maar troeteldiere word nie toegelaat nie.
Val de Vine is die ideale basis om die wynlandgoed in die omliggende areas te verken, sowel as Franschhoek en Paarl.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Valerie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Drie Lande Plaas, Stand-weg, R44, 7 km vanaf Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Val de Vine het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drie Lande Plaas, Stand-weg, R44, 7 km vanaf Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap