Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valencia 7-D

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Marten Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 31

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Valencia 7-D
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Janine M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories lekker.

Ons verblyf was fantasties. Sal enige tyd teruggaan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisia B
Gesin met tieners

Asemrowend!

Dit was die lekkerste plekkie om by te bly! Dis netjies, skoon, veilig en rustig. Perfek vir 'n lekker bosveld wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nitea V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nitea V
Gesin met klein kinders

Heerlike baie bekostigbare Bosveld-verblyf!

Baie gerieflike, maklike, in-die-natuur-plekkie. Baie gasvrye eienaar, vrou en seun. Dankie Marten dat jy so tegemoetkomend teenoor ons was. Mooiste zebras tot 'n paar meter van ons verblyf. Aande onder die sterre was super mooi. Baie rustig en ontspannend en steeds naby genoeg aan Warmbad om die kinders se toere by te woon. Die swembad en boomswaai was 'n heerlike bederf na 'n hele lang dag langs die rugbyveld. Ongelukkig was ons tydjie te kort om 'n vleisie op die kole te gooi. Kan nie wag vir die nuwe een. Daar is soveel meer voor- as nadele, maar as ek iets moet byvoeg is dit die volgende: 1. 'n Spieël in die badkamer en dalk selfs in die kamer (enige of beide). 2. Toutjies om die lig en waaier bereikbaar te maak vir ons kortetjies. 3. 'n Ekstra stoel buitekant. 4. Toekomstige gaste, onthou om die gas buite die badkamers oop te draai voor jy in die stort klim. Teen dan help dit nie meer baie om te bel nie. ‍️. 5. Die yskassie is super klein. Ons was dit gelukkig te wagte, maar indien ander persone dit nodig het om te weet. 6. 'n Paadjie van die kamer na die badkamer/swembadarea sal tot baie voordeel wees vir mense wat moeiliker loop. 7. En laastens net 'n voorstel om 'n reëling op die boonste stapelbed aan te bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place to relax and shut down from city life. Love the wild animals.

All round excellent experience with the owners and the facility is in mint condition.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina Gesina Johanna B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina Gesina Johanna B
Gesin met klein kinders

Heerlik om sonder ander mense in die omtrek te rus. Die privaatheid was puik.

Dit is beslis kamp sonder 'n tent, maar 'n heerlike avontuur. Die kinders het die vryheid geniet en was regtig die hele dag in die swembad. Die yskas is baie klein, so mens moet nie te veel goed saamneem om te vries of koud te hou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry N
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie lekker rustige plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Besigheidsreis

Vriendelike, netjiese en sakpas waarde vir geld.

As jy waarde vir geld soek, is dit die plek. Vir die bedrag kry jy meer as wat jou Rand kan koop in die omgewing. Vriendelike diens, netjies, skoon en in 'n lekker plaasomgewing. Sal beslis weer gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K
Saam met vriende

Baie rustiger.

Mense is baie vriendelik en geduldig met dowes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a peaceful one, something that one needs once in a while.

It's a very nice place and with wild animals on the site.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarita V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita V
Besigheidsreis

Thanks.

Excellent stay. Neat and spacious and quiet. Thanks.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alieta S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alieta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rus!

Aangename stil plekkie, net wat jy nodig het as jy rustigheid soek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Awie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie G
Gesin met tieners

Baie rustig.

Baie rustige omgewing. Eenheid het als wat nodig is. Kinders het heerlik afgekoel in die swembad.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Valencia 7, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf2434b5c58d215d4bdd3648ca1ba80b5c9c935f55e1542f8b4a5bad429570435694ec3f394970cd9e5345b4a5806ca2a1bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 R101 Valencia 7 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.833582064459 28.343983590603
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem