Valley Crest Apartments
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valley-straat 11, Cresta, Randburg, 2118, Gauteng
- Geen kinders onder 8
-
Vanaf
R420R336 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Valley Crest Apartments bied selfsorgverblyf in die boomryke voorstad, Cresta. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en -groepe, toergroepe, gesinne en paartjies. Verblyf is beskikbaar in 2 woonstelle op die eienaar se eiendom, elk met hul eie ingange.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Studentegroepe, ram- en hennepartye en kuiergroepe word nie toegelaat nie.
Tranquility Apartment is 'n dubbelverdiepingwoonstel met slaapplek vir tot 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, waarvan 1 'n dubbelbed en die ander 2 enkelbeddens het. Die slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n gastetoilet het. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n TV.
A Hidden Gem is 'n oopplan-woonstel met slaapplek vir 2. Die oopplan-kamer het 'n dubbelbed, 'n sitarea met 'n TV, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuis wat ten volle toegerus is, asook 'n privaat binnehof.
Gaste die gemeenskaplike swembad gebruik, in die tuin stap en die braai geriewe. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien vir een voertuig.
Valley Crest Apartments is naby die Cresta Mall en 'n kort ent vanaf Sandton.
Die verblyf het ook sonpanele wat die WiFi tydens beurtkrag aanhou.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Zahida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Valley-straat 11, Cresta, Randburg, 2118, Gauteng
- Gaste dink Valley Crest Apartments het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Cresta Randburg Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valley-straat 11, Cresta, Randburg, 2118, Gauteng
- Geen kinders onder 8