+110
Selfsorg in Highlands Meander

Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Precilla K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustigheid, familietyd, pret. Dit was 'n fantastiese wegbreek. Regtig 'n goeie plek om weg te kom van alles om jou 'batterye' te herlaai en kwaliteit tyd saam met familie deur te bring. 'n Fantastiese plek vir visvang en stap. Vriendelike personeel en eienaars doen hul uiterste bes om seker te maak jy is gelukkig. Sal Valley of the Rainbow beslis aan enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Dankie, dat julle gekies het om by ons te kom bly, ons het dit geniet om julle te huisves. Groete, Valley span.

Zak B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie mooi area. Lekker uitgerus. Visvang was bo my verwagting. Dankie. Baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Good day, thank you for your kind and valued review. We hope you will visit us again in the future. Regards, Valley of the Rainbow team.

Bianca R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absolute bliss. This was a beautiful and serene time away with amazing views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Good day. Thank you so much for your kind and valued feedback. We hope you will visit again. Regards, Valley team.

Carol P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Ons kon net afskakel, rus en die mooi natuur rondom ons geniet. As jy ten volle wil afskakel, is dit die plek vir jou. Skoon, goed instandgehou. Emmers vol rustigheid. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Good day. Thank you so much for your kind and valued feedback. We hope you will visit again. Regards, Valley team.

Karen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig, mooi en daar is baie om te doen. Ons het baie lekker gebly en kon lekker rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Good day. Thank you so much for your kind and valued feedback. We hope you will visit again. Regards, Valley team.

Jean-Marie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Kos vir die siel in die natuur. Ons het een baie lekker naweek gehad. Perfekte wegbreuk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Goeie dag, baie dankie vir julle gawe terugvoer, ons is baie bly dat julle dit by ons geniet het. Ons hoop julle sal weer vir ons kom kuier. Groete, Valley of the Rainbow.

Marius W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtige plekkie. Goed ingerig. Netjies en skoon. Heerlike verblyf, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Hi Marius, baie dankie vir jou gawe terugvoer, ons is baie bly dat jy dit by ons geniet het. Ons hoop julle sal weer vir ons kom kuier. Groete, Valley of the Rainbow.

Mariette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Parkering was ver van blyplek af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Hi Mariette & Beyers, baie dankie vir jou gawe terugvoer, ons is baie bly dat julle dit by ons geniet het. Ons hoop julle sal weer vir ons kom kuier. Groete, Valley of the Rainbow.

Deon S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Rus en vrede. Het baie lekker gebly, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Hi Deon, baie dankie vir jou gawe terugvoer, ons is baie bly dat jy dit by ons geniet het. Ons hoop julle sal weer vir ons kom kuier. Groete, Valley of the Rainbow.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 186

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 276
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 276
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 276
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the D211, Konterdanskloof, Dullstroom, 2252, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1deb4f9dbfc3f930894cd5632b2bbc08d4b33960593262cf62722b75b4eafb0112433a6b7e5075c4dfb2d87e5e3f46b04b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 276 per nag (plek vir 2) 186 5 1 5 Off the D211 Konterdanskloof 2252 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.413213042825 29.939616322518
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang