Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valley View

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Bosman- en Lyon Cachet-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Valley View bied skoon en eenvoudige gasteverblyf naby die hoofstraat in Dullstroom. Valley View is oorkant die Highlander Hotel geleë en die hotel se geriewe is beskikbaar vir gaste wat by Valley View bly. Die gastekamers is ideaal vir sakereisigers.

Verblyf word in die Klassieke Koninginkamers met hul eie ingange aangebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n sitarea met 'n kaggel. Daar is ook 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Die kamers lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele en 'n uitsig oor Dullstroom se plase.

Daar is parkeerplek op die perseel.

Gaste kan van die Highlander Hotel se geriewe soos The Chapter One Restaurant, Stag and Crown Whisky Bar, 'n swembad en die Haven Spa gebruik maak.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir Valley View
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoek van Bosman- en Lyon Cachet-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Valley View het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Bosman- en Lyon Cachet-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fce9517ff7404f1fe043a9494425713c286ef6c893ade8b008c99b8953505f5da98a3c5a54de2279ce990342dfd513da829?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 Corner of Bosman Street and Lyon Cachet street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.424004 30.100688