Beskrywing
Die kamers het hul eie ingange. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n sitarea met 'n kaggel. Daar is ook 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Die kamers lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele en 'n uitsig oor Dullstroom se plase.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Rook is verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Gaste by Valley View kan van die Highlander Hotel se geriewe soos The Chapter One Restaurant, Stag and Crown Whisky Bar, 'n swembad en die Haven Spa gebruik maak.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Bosman Street and Lyon Cachet street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang