Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valley Views 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fascadale-weg 1033, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Valley Views 1 is 'n moderne dupleksdorpshuis in Ramsgate. Die woonstel het nie 'n see-uitsig nie, maar dis net 1 km vanaf die strand en het 'n lieflike tuin met 'n plonspoel. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Die dorpshuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers is op die eerste verdieping en het plafonwaaiers. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. 'n Wasmasjien is in die motorhuis beskikbaar. Die sitarea is smaakvol versier en het sitplek vir 6 gaste en 'n platskerm-TV met 'n Openview-dekodeerder. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, - slimkaart en -kabels saambring. Daar is ook 'n gastetoilet langs die sitarea.

Die tuin is omhein en het 'n vuurput en 'n plonspoel. Die sitarea lei na 'n onderdakstoep en dit het 'n stoeptafel met sitplek vir 6 gaste en 'n Weber. Die eenheid het 'n motorhuis en ekstra parkeerplek vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Valley Views 1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Valley Views 1
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Fascadale-weg 1033, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Valley Views 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fascadale-weg 1033, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaaef063604db1313c87a74ce8e84a697859986df18a3f1f14c144551926fd84d503b464d616ecf2712fd476e4c7de4b7923?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1033 Fascadale Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.887231 30.341324