Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valley Views 1

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R925 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito word per bespreking vereis, en dit word binne 7 werksdae na jou vertrek terugbetaal, mits die eenheid in dieselfde toestand gelaat word as met aankoms en dat alles in orde is.
Rapporteer asb. enige afwykings of skade in die eenheid binne 12 werksure by ons kantoor.
Rook is verbode in die eenheid en gaste word verplig om buite te rook. Indien gaste versuim om te voldoen kan dit lei tot die verbeuring van jou deposito om gordyne, matte en meubels skoon te maak.
Sou ons vind dat daar meer gaste in die eenheid bly as wat ons goedgekeur het; of dat die getal die totale toegelate kapasiteit oorskry; jou deposito sal verbeur word.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Neem asb. kennis dat hierdie eenheid 'n platskerm-TV met 'n Openview-dekodeerder het, so as jy DStv wil kyk sal jy jou eie dekodeerder, slimkaart en kabels moet saambring. Die TV is nie PVR/Explora-versoenbaar nie.
Gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring. Alle beddegoed word voorsien.
'n Komplimentêre rol toiletpapier en gasteseep word voorsien, maar omdat hierdie eenheid selfsorg is, moet dit op eie koste aangevul word. Onthou asb. ook om opwasmiddel en ander skoonmaakmiddels wat jy dalk wil gebruik saam te bring.
Skoonmaakdienste kan tussen 08:30 en 14:30 vir jou gereël word, naweke en openbare vakansiedae uitgesluit. Dit moet asb. minstens 48 uur vooruit deur ons kantoor bespreek word en moet vooraf aan ons betaal word en nie direk aan die skoonmaker nie. Neem asb. ook kennis dat hierdie diens onderhewig is aan die beskikbaarheid van hulpbronne, veral gedurende spitsseisoene.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fascadale-weg 1033, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaaef063604db1313c87a74ce8e84a697859986df18a3f1f14c144551926fd84d503b464d616ecf2712fd476e4c7de4b7923?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1033 Fascadale Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.887231 30.341324
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem