Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ValView Guest Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Raynard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir ValView Guest Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Harry V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry V
Gesin met tieners

Dit was baie rustig en 'n pragtige omgewing en 'n voelparadys.

Dit was heerlik, rustig en skoon. Genoeg braaihout en net ver genoeg buite die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona W

Great place to stay and relax.

Lovely accommodation, great staff. Unfortunately had to shorten our stay as we had two puppies with us and were unable to relax and enjoy the tranquil surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek as jy na rus en vrede soek uit die gewoel van die stadslewe.

Van aankoms tot vertrek is ons op die hande gedra deur ValView se span. Kamers was skoon en tuine en braai elke dag met sorg skoongemaak. Baie dankie Rhynardt, Bheki en Precious. Julle het ons 3 dae verblyf baie aangenaam gemaak. Moeite was nooit ontsien en ons kon lekker rus. 1 km grondpad na die plaas was gemaklik en WiFi 'n pluspunt. Aircon was die kersie op die koek. Baie wildlewe en selfs 'n jakkals gehoor om die kampvuur. Sien julle gou weer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marakele-pad, 14.3 km vanaf die R510, Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea224c8ddacea3fd25277b0a7bd7e8c680a469aba4a80c77898faff511d78f403c9b103b16970a0c328bfa6d470724d10a99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Marakele Road 14.3 km from the R510 Kwaggasvlakte 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.566949224661 27.448371621575
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem