LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Van Rhyn Guest House | LekkeSlaap
+12

Van Rhyn Guest House

81 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 81 resensies vir Van Rhyn Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Fiona J - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornag by 'n pragtige, ou Victoriaanse gastehuis.

Ons is vriendelik verwelkom en het 'n heerlike ontbyt (met varsgemaakte brood) genuttig voor ons vertrek het.

Ruda M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruda M
Gesin met klein kinders

Rustig.

Goeie begin tot ons vakansie.

Connie B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Connie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

In versengende hitte was dit 'n skoon, koel en netjiese oase. Die swembad was' n pragtige bonus.

Ons sou graag 'n klein yskas in kamer wou hê.

Bernie K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon en waarde vir jou geld

Pragtige 100 jarige karaktervolle woonhuis. Eienaar ook 'n afgetrede dokter het ons vriendelik ontvang en ons baie tuis laat voel en ook ingelig oor al die goeie restaurante in die omgewing. Lekker gebly en ook die heerlike ontbyt die oggend geniet.

Willie M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het vir basiese oornag.

Goeie waarde vir geld. Geen luukshede soos TV, yskas of oond nie. Plattelandse ervaring. Baie vriendelike bestuur. Nie baie duur nie.

Edna H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens!

Gaste is baie vriendelik en tegemoedkomend behandel. Kamer voldoen aan alle geriewe en nog meer!

Hedley C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hedley C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Tuin kort 'n bietjie aandag. Maar besef water is 'n probleem.

Helena S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena S
Saam met vriende

Baie vriendelike gastehuis en gashere

Die gastehuis ervaring was aangenaam en gashere is baie akkomoderend

Zelda K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis.

Uitstekende diens, baie dankie Herbert en Terence. Ons het so tuis gevoel en ongelooflik lekker by julle gekuier. Ontbyt was onverbetelik. Sal definitief weer van julle gebruik maak.

Sophie R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was netjies. Die kamer was goed toegerus en die ontvangs baie vriendelik. Koffie was altyd beskikbaar en ons kon van die gastehuis se koel en vriesfasiliteite gebruik maak.

Herbert en Terence was besonder vriendelik en hulpvaardig. Die verblyf was alles wat verwag is en meer. Ons sal graag weer by hulle wou tuisgaan.

Izabella F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izabella F

Ek kan die gastehuis met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Dit is regtig waarde vir jou geld.

Stefanie S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, fantasties, fantasies.

Wat 'n aangename ondervinding. Baie gawe mense. Plek was baie netjies en skoon. Het my laat dink aan my groot ouers se plaashuis. Hoewel ons nie van ontbyt gebruik gemaak het nie, was die reuke uit die kombuis heerlik. Sal vir seker weer van hulle diens gebruik maak.

Louis T - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis T
Enkelreisiger

Very good. Nice people.

Enjoyed our stay very much. Hosts excellent.

Petra V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra V
Saam met vriende

Vyfster waarde teen driester-prys.

Gasvryheid op sy beste.

Johan D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Die akkommodasie was uitstekend en ons kon werklik vir niks meer gevra het nie. Die kamer was ruim, skoon en gemaklik. Die eienaar was baie hulpvaardig en het seker gemaak dat ons niks kortkom nie. Ons sal definitief weer van Van Rhyn Guest House gebruik maak.

Ernst B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, kamers netjies, het sommer tuis gevoel.

Ons wou 'n slag uitkom na die grendeltyd, blomme kyk en 'n slag iets anders sien en beleef. Die besoekie het ons goed gedoen.

Jos D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jos D
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld. Geboue is al aan die ou kant, maar netjies en skoon. Goeie ontvangs gehad en lekker gebly.

Ons is vriendelik ontvang deur die eienaars wat moeite gedoen het om ons verblyf aangenaam te maak. Die kamers is ruim en smaakvol met al die nodige geriewe vir 'n genotvolle gemaklike verblyf.

Petro R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petro R
Saam met vriende

Netjies.

Lekker verblyf. Algemene kombuis was heerlik. TV met volle DStv was heerlik.

Willie G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie G
Saam met vriende

Aangename atmosfeer in die ou, goed opgeknapte huis.

Goeie ervaring, in 'n goed restoureerde huis met heelwat kuns en stil, aangename binnehof. Smaaklike ontbyt en professionele diens. Ideaal geleë vir blommetoer en omgewingsritte. Hoewel in die hoofstraat, was daar nie straatlawaai van groot verkeer nie.

Gerhard L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L
Saam met vriende

Aangename oase in warm kontrei.

Gashere is baie vriendelik en is entoesiasties om mens tuis te laat voel.

Pierrie L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierrie L
Saam met vriende

Hulpvaardige personeel.

Goed ontvang. Kamers ruim en voldoende.

Heleen L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornagverblyf.

Pragtige, skoon kamer met lekker stewige matras. Tuinomgewing so mooi. Groot ontspanningsarea met DStv. Gratis WiFi-verbinding. Baie veilige omgewing en parkeergebied. Gashere uiters professioneel, vriendelik en behulpsaam.

Jan Hendrik L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en vriendelik ontvang.

Ons het waarde vir ons geld gekry. Alhoewel ons nie koffie/teegeriewe of 'n TV in ons kamer gehad het nie, was die drinkgoed tot ons beskikking in die eetkamer, met 'n groot TV in die gaste se sitkamer. Alles het ons perfek gepas.

Kobus P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Heerlik gebly.

Hier heers 'n aangename atmosfeer in die pragtige ou huis wat baie goed in stand gehou word.

Laurian T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en skoon. Baie vriendelik.

Goed ontvang. Kos was uitstekend. Ons het verblyf geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant and clean. Very friendly.

Well received. Food was excellent. Enjoyed our stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dolores R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dolores R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het verblyf geniet.

Tevrede met die diens, kamers, etes, ens. Baie vriendelike en spraaksame eienaars.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Enjoyed our stay.

Satisfied with the service received, rooms, meals, etc. Very friendly and chatty owners.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marike V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike V
Saam met vriende

Always great to stay here.

Always great to stay at this guesthouse on a trip between Namibia and Cape Town.

Rudolph S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudolph S
Besigheidsreis

Heel goed. Vriendelike einaars.

Vriendelike eienaars. Bekostigbaar vir sakereis. WiFi werk nie goed nie en moet ekstra betaal vir ontbyt. Verder baie gerieflik met 'n mooi tuin.

Andrea C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely older house.

Beautifully decorated. Spotlessly clean great ambience. Herbert and Terrence are lovely hosts.

Christine K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons gashere by Van Rhyn Guest House was vinnig en behulpsaam. Ons is vriendelik ontvang, goeie raad oor die omgewing en winkels en gewillig om te help met gevriesde artikels oornag.

Mietha J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mietha J

Nice place and spacious.

Die plek is mooi en ruim. Die enigste probleem is die afwesigheid van 'n yskas om bederfbare kosse en koeldranke te bêre.

Eurika V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eurika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fine, nice bed and shower.

One drawback was that there was no fridge or kettle in the room.

Jos D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker stil en rustig.

Pragtige ou huis en meubels, wat die geskiedenis herleef en ook die uitstalling van skilderye. Baie lekker met eienaars gesels. Heerlike ontbyt met tuisgebakte brood. Daar kan dalk gekyk word na 'n yskassie in die kamer.

Rita B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rita B
Saam met vriende

Mooi ou gastehuis, goed geleë.

Krag was ongelukkig af gedurende die dag.

Jill H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jill H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, geen klagtes.

Eienaars was aandagtig en vriendelik. Kamer skoon en netjies. Geen probleem-areas oor algemeen.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant, no complaints.

Owners were attentive and friendly. Room clean and neat, all in all no problem areas.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Magda F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese kamers. Waarde vir geld.

Goeie ligging. Netjies. Aangename verwelkom.

Christo E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie netjies en skoon, die gasheer en personeel was baie aangenaam en het ons laat tuis voel en was behulpsaam met spesiale versoeke. Het baie lekker gekuier.

Carin B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B

Gasvry en heerlike gekuier.

Ons het heerlik gekuier en puik ontbyt ontvang.

Zonia K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonia K

Awesome.

Loved the feel of the rooms and the atmosphere inside. Felt like home.

Floris B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Floris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Vriendlike ontvangs.

Dit was 'n baie aangename ervaring om daar oor te bly. Die ontvangs was baie vriendelik en aangenaam. Die kamers was netjies en ons het baie lekker oorgebly en kan enigiemand wat daarlangs ry aanraai om daar oor te bly.

Martie D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, veilige, sentraal geleë verblyf.

Dit is die eerste verblyf wat ons van gebruik maak wat bereid is om jou tot 22:00 te ontvang. Dit is netjiese ruim kamer wat op pragtige groen tuin oopmaak. Bestuurders is ook baie akkommoderend.

Johann S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S
Gesin met tieners

'n Aangename oornag op pad tussen Kaapstad en Windhoek.

Baie aangename verblyf. Baie muskiete, maar 'n handige blik Mortein het die nodige gedoen. Rustig en stil. Kon goed slaap op gemaklike bed met goeie linne. Lugversorging was 'n genade. Die Red Ox, hoewel nie goedkoop nie, se kos was spesiaal. Vriendelike en behulpsame kelners het gesorg vir 'n aand om te onthou.

Corne H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike diens en perfek geleë vir oornag.

Gerhard C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C
Gesin met klein kinders

Persoonlik, netjies, gemaklik.

Dit was lekker om by Van Rhyn Guest House te oornag. Vir die prysklas is dit 'n goeie oornagpunt. Ontbyt was lekker en meer persoonlike atmosfeer is te wagte.

Gert R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert R
Gesin met tieners

Goeie ervaring.

Baie goeie kos. Rustige veilige omgewing. Goeie waarde vir geld.

Ludovic B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ludovic B
Saam met vriende

Vriendelike personeel. Hulle is vriende van die aarde.

Pragtige tuin met baie voëls en blomme. Dis 'n plesier om dit te ervaar.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly staff. They are friends of the earth.

Beautiful garden with lots of birds and flowers. It is a pleasure to experience.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Clem M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clem M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike nagrus wat mens in staat gestel het om verkwik op die pad te gaan.

Die gastehuis is maklik bereikbaar en bied bekostigbare dog gerieflike akkommodasie. Die hond wat so vriendelik is, laat dit baie huislik voel. Ons, wat diereliefhebbers is, het haar geweldig geniet!

Zonia K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonia K
Saam met vriende

Loved the stay, was really wonderful.

I enjoyed the stay, got personal attention and loved it. I will definitely stay there again. The breakfast was delicious.

Karen M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Gesin met tieners

Aangename verblyf, vriendelike mense.

Baie lekker gebly. Fasiliteite is eenvoudig maar voldoende en gerieflik. Ons gashere was baie behulpsaam en hul restaurant aanbeveling vir aandete was baie goed. Hul het ook gebel met die boek van die restaurant.

Arnold B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en veilige oornagverblyf.

Die kamer was netjies en skoon hoewel baie basies. Eie koffie en tee fasiliteit sou 'n pluspunt wees.

Edith W - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edith W

Vriendelike atmosfeer en goeie kliëntediens.

Goeie prys vir 'n baie netjiese, skoon kamer. Bedagsame personeel en heerlike aandete en ontbyt. Glad nie luuks of modern nie, maar 'n baie interessante ou huisie met baie karakter waar mens maklik tuis kan voel. Die gratis WiFi was 'n plus. Dit is 'n lekker plekkie om te oornag.

Dirk B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed ingerig, die mense was baie behulpsaam.

Ons was baie goed ontvang, die kamers is netjies skoon en baie gasvry, lekker gerus na 'n lang dag.

Amanda P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful home away from home!

Van Rhyn Guest House offers a wonderful warm hospitality, making you feel quite at home as well as a nice cool swim in the heat should you need it! A really lovely place to stay!

Floyd B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Floyd B
Saam met vriende

Tweede keer oorgebly en dit weer geniet.

Kamers dié keer puik, netjies en bed gerieflik.

Emsie K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Emsie K
Enkelreisiger

Huislike gevoel.

Als in plek met aankoms. Tuis laat voel en gemaklik. Die 'boek' oor Vanrhynsdorp het handig te pas gekom.

Johan V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal vir blomme kyk.

Vriendelike diens. Dankie.

Ben R - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde en goed ingerig.

Ons lekkerste oorslaapplek op ons Namakwaland-besoek.

Eddie H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoonste gastehuis waarin ek nog oornag het!

Dit het amper gevoel of ons tuis kom. Baie vriendelike ontvangs met regte huiskos. Dit was opvallend skoon en alles was in plek.

Steph D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steph D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, huislike atmosfeer met 'n heerlike ontbyt.

Hierdie ou gerestoureerde huis het 'n lekker huislike atmosfeer met baie interessanthede. Die kamers is baie gerieflik en netjies en die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Die opsionele ontbyt was volledig en goed voorberei. Daar is nie TV in die kamers nie maar daar is 'n sitkamer met 'n groot TV. Koffie en tee is altyd gratis beskikbaar.

Esmé O - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé O

Dit was skoon en netjies

Ons is vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies. 'n Goeie oornag-opsie, pragtige skilderye uitgestal.

Johan D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en 'n rustige atmosfeer.

Die verblyf was aangenaam en ek kan dit regtig aanbeveel vir enige een wat daar wil oornag. Vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt. Regte plaasatmosfeer. Die eenheid waarin ons gebly het, is baie gerieflik netjies en skoon.

Koos J - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Koos J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was aangenaam en die gasheer baie vriendelik en akkommoderend.

Die gastehuis is in die dorp, maklik om te kry en het 'n statige voorkoms en atmosfeer.

Danie W S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie W S
Saam met vriende

Definitely worth a visit and is highly recommended...

We stayed over in the Van Rhyn Guest House in Vanrhynsdorp as the first stopover of our Namaqua wild flower trip from Bellville and back. Contrary to the other reviews, the guesthouse owner welcomed us with open arms, explained all the “in’s and out’s” of the establishment, took us on a guided tour and explain the availability of the coffee/TV -, dining-, sitting rooms, etc. We were invited to use these facilities and the coffee was FREE. We were taken to our respective rooms where everything was explained in detail. The rooms were adequately equipped and the bed and bedding was outstanding. The toilet/shower was clean and soap/shampoos and a variety of towels was available for use. On our request if we can have a braai on the Saturday evening, we were taken to the swimming pool area and they assisted with the repositioning of the portable braai and grid to suit our needs. The owner’s even offered us wood for the braai. Needless to say, we had a wonderful braai evening that was enjoyed by all. We opted for the breakfast in the dining room on the Sunday morning. The variety was amazing and the service throughout was excellent. All of us commented that the food was well prepared and good tasting that left the pallet with that taste of total satisfaction. We left the establishment with a satisfied feeling and will definitely recommend the Van Rhyn Guest House to anybody that want a “platteland” experience. Definitely worth a visit and is highly recommended.

Stephen W - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam verras!

Ons groepie het baie lekker gebly en gekuier. Hoewel ons onseker was wat om te verwag toe daar op laat kennisgewing nog baie plek beskikbaar was terwyl ander plekke reeds vol was, was ons baie aangenaam verras. Die geriewe is skoon, netjies en mooi in stand gehou. Op versoek is daar voorsiening gemaak vir ons om te braai in die lieflike swemarea. Ontbyt die volgende oggend heerlik smaaklik. Gashere is vriendelik en professioneel.

Ben M - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ben M
Enkelreisiger

Basies, maar tog lekker rustig.

Die foto's lyk wel altyd beter was die werklikheid.

Christa L - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eerstens is ons met 'n groot glimlag ontvang. Die personeel kan jou nie genoeg laat tuis voel nie. Baie behulpsaam.

Absoluut veilig, baie netjies en vriendelike en bedagsame personeel. Waarde vir geld. Dis lekker sentraal geleë.

Pauline S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pauline S
Saam met vriende

Die gastehuis was die duurste van ons blommetoer en die swakste indruk is geskep.

Dit blyk dat monetêre sake vir hulle die belangrikste is. Toe ons niks wou eet of drink nie het hulle ons daarna net alleen gelos.

Bruce S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce S
Saam met vriende

Baie rustig en lekker gebly.

There is a communal room to make tea or coffee and watch TV, but there are no facilities in the rooms. It would be nice to have the ability to make tea in the room. Otherwise a very pleasant stay.

Lynette E - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lynette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos 'n skoolkoshuis.

Die kamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens voel soos 'n ou skoolkoshuis. Ek het 'n selfsorg-eenheid verwag waar ek meer vryheid het.

Dennis K - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Hoogs aan te beveel.

'n Puik keuse om te oornag. Netjies en mooi. Die bestuur is vriendelik en professioneel.

Gerhard G - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld met baie aangename gashere en diens!

Baie goeie waarde vir geld met uitstekende kamers. Kon lekker ontspan na 'n vermoeiende rit vanaf Namibië.

Johan E - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Gawe gasheer. Onberispelik netjies!

Liesl L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl L
Gesin met tieners

Ons en ons hondekinders was baie gasvry ontvang en beide kamers was baie netjies met als wat ons kon benodig.

Ons het 'n heerlike ontbyt geniet voor ons weer in die pad geval het.

Mimi V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mimi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, hartlike plattelandse gasvryheid.

Aangename en hartlike verblyf. Die hoofpad loop wel voor die gastehuis verby.

Desiree I - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree I
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay at Van Rhyn Guest House. Very comfortable.

The guest house was very comfortable. A TV in the room would have be good. Enjoyed the breakfast and information of the house and town from the host. Very enjoyable.

Faan P - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Faan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid, eienaarsbetrokkenheid, persoonlike aandag - uitstaande!

Sien die sterre hieronder.

Norma D - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding hospitality, cosy and comfortable room

We were really impressed with Herbert from Van Rhyn Guest House. He was very hospitable. Our room was very comfortable and cosy especially as the weather has changed to rain and cold. A restaurant for dinner, was referred to us by Herbert, which was superb., and breakfast the next morning was delicious. Thank you!

Elsa G - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dis 'n pragtige plekkie met vriendelike ontvangs en heerlike kos.

Kobus P - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemoedelik, rustig, vriendelik, aangenaam.

Dit is die 2e keer dat ons hier gekuier het, en ons het dit weereens baie geniet. Die 2 eienaars is baie vriendelik en laat 'n mens tuis voel. Daar word goed na die gastehuis omgesien.

Marthie V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het so tuis en welkom gevoel.

Ons was aangenaam verras deur die goeie ontvangs. Hulle het ons so tuis laat voel. Alles was skoon en getuig van goeie smaak. Het baie gehou van hul koffiekroeg.

Des S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Des S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Hoewel die plek oud is kry jy 'n ander beeld as jy eers binne is. Die ontvangs is gul, die kos is baie lekke en die beddegoed is netjies.

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 9, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2YWViMDU0LTIyNmMtNDRlMS1hNTQzLWY5Yzc5ZGM0YjFhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 81 5 1 5 9 Van Riebeeck Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -31.608935155954 18.733507990837
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!