Van Veijeren Lodge
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Algoa-straat 29, Strandvale, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
van Veijeren Lodge is 'n selfsorghuis in Strand, ongeveer 2 km vanaf die hoofswemstrand en 4 km vanaf Somerset Mall en Strand-gholfklub.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, leefarea en 'n kuier-area buite met 'n swembad. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het beide 'n dubbelbed en gaste deel die tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is 'n etenstafel en stoele wat lei na die leefarea met 'n rusbank en platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n omsetter wat krag aan die TV en WiFi voorsien.
Die toegeboude stoep het 'n etenstafel met stoele, 'n platskerm-TV en 'n binnebraai-area. Die skuifdeure lei na die groot tuin met 'n swembad. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Van Veijeren Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Algoa-straat 29, Strandvale, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Algoa-straat 29, Strandvale, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom