Vasbyt Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vasbyt Self-catering is in Die Oog geleë. Die unieke vakansie-oord lê aan die voet van die Waterberg net buite Mookgophong.

Daar is 3 slaapkamers en slaapplek vir tot 5 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad, stortkop, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n volledige badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die sitkamer het baie gemaklike banke en 'n TV en DStv. Die kombuis is toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorg. Dit sluit 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in.

Daar is veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Vasbyt Self-catering sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vasbyt Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za