LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+67
Gastehuis in Bellville

Vee's Accommodation

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 A Railway Street, Bellville, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Vee's Accommodation bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Bellville, Kaapstad.

Vee's Cottage beskik oor 2 slaapkamers en 2 enkelbeddens in die sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die gastehuis is 'n aparte huis op die perseel. Die slaapkamer het 7 enkelbeddens, 3 slaapsaalbeddens en 2 enkelbeddens wat vir 2 kinders geskik is. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die verblyf het voldoende en veilige parkeerplek asook 'n gemeenskaplike braai-area. WiFi word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Ligging

  • 20 A Railway Street, Bellville, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 8)
Bespreek

20 A Railway Street, Bellville, Cape Town, 8000, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2e184342dc67bcc6c9e43063ba1358b89c3a7abfb24cf757bb68ed32b7ced2a5af81053e6fdbdaa8d6df825369ff36a9c9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 8) 20 A Railway Street Bellville 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.908336026941 18.635351896226

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang