5 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm No Heep, Off N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Verbe Farm - Gertjie Se Huis is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die plaas No Heep in die Kamieskroon-distrik en bied 'n outentieke Namakwalandse ervaring.
Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed en daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die leefarea. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel, 'n ingeboude braai en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is geen elektrisiteit nie, maar wel gas en sonkrag. Daar is 'n stoep met pragtige uitsigte oor die sonsondergang. Indien gaste enige toerusting moet herlaai, kan dit by die hoofhuis gedoen word.
Die plaasverblyf weerspieël die ou Namakwalandse kultuur en is tussen Garies en Springbok, Noordoos van Kamieskroon, slegs 8 km vanaf die N7 geleë. Kamieskroon-distrik, die hartjie van die blomland, maak Verbe die beste plek om die pragtige natuurwonders van Namakwaland te verken. Dit is omring deur berge. Die bekende Namaqua Nasionale Park is net 47 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 156
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Farm No Heep, Off N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Gaste dink Verbe Farm - Gertjie Se Huis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm No Heep, Off N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang