Verdant Hills
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Koorsboomstraat 32, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Verdant Hills het 3 lieflike selfsorgkamers in die kusdorpie Reebok in Klein-Brakrivier wat elk 'n en suite-badkamer het. Die 3 selfsorg-eenhede is geskik vir 6 gaste, 2 gaste per kamer, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die eerste slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, sowel as 'n gemaklike bank. Die skuifdeure bied toegang tot 'n stoep met nog sitplek en braaigeriewe.
Die stoep bied 'n asemrowende uitsig oor die Outeniekwa-berge en die groen vallei. Klein-Brakrivier is die ideale basis om die Tuinroete en die res van die Klein Karoo te verken.
Parkering is op die perseel, maar nie agter 'n geslote heining nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Temmie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Koorsboomstraat 32, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Verdant Hills het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Koorsboomstraat 32, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap