Worcester Akkommodasie by Vergenoegd Farm | LekkeSlaap
+23

Vergenoegd Farm

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Olifantsberg, Goudiniweg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vergenoegd Farm is 15 km buite Worcester, in die hartjie van die Olifantsberge geleë. Dié rustige omgewing is omring deur wingerde, peer- en appelboorde, fynbos en bied 'n panoramiese uitsig. Dis die ideale wegbreek vanaf die rumoer van die stad, want daar is geen TV of WiFi nie. Gaste kan op dié plaas net lekker ontsnap en ontspan.

Die huisie bied slaapplek in 2 kothuise naamlik, Geluk en Serenity. Geluk het slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en eetkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die Serenity-kamer het slaapplek vir 5 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en eetkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Albei kombuise is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Gehalte linne en handdoeke word voorsien. Daar is binne- en buitebraaigeriewe beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Vergenoegd Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Olifantsberg, Goudiniweg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vergenoegd Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Olifantsberg, Goudiniweg, Worcester, 6859, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbt5uqNJcYnX1WLplS7V24GtTPNo2nEqqh8Wl7u9WgL9AqUkDEH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Olifantsberg Goudiniweg 6859 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.579722222222 19.340388888889
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za