Versot

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Versot bied verblyf op die eienaar se eiendom op 'n macadamia-neutplaas net 4 km van Witrivier af. Dié dorpie is naby die Krugerwildtuin se grens en die Panorama-roete en is deur pragtige woude en natuurlike besienswaardighede omring.

Verblyf is vir 2 gaste in 'n oopplan-slaapkamer met 'n en suite-badkamer beskikbaar. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-badkamer wat en suite is met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het ook 'n sitarea, etenstafel, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n verhitte swembad, braaigeriewe, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Witrivier bied verskeie restaurante en gaste kan die Witrivier Historiese- en Motormuseum besoek, wynproe geniet of die Krugerwildtuin besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Versot sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Versot gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za